LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Garden Cottage | LekkeSlaap
+17

The Garden Cottage

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Garden Cottage bied luukse en gerieflike selfsorgverblyf in 'n en suite-eenheid in Durbanville. Die instansie word na vertrek van gaste gesaniteer.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na'n tuin. Die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelwasbak-eenheid, stort, bidet en 'n toilet. 'n Haardroër is beskikbaar en skoon handdoeke word daagliks voorsien. Die stort het 'n handreling. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, eenplaatstoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en kookgerei toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met premium DStv-kanale, gratis Netflix en toegang tot vinnige WiFi in. 'n Ruim stoep met stoepmeubels en 'n braai is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is langs die suite agter elektriese hekke beskikbaar.

Die suite is in 'n stil en rustige omgewing wat naby geriewe is. Dis net 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die suite is smaakvol versier met kreatiewe Franse dekor en gaste het toegang tot 'n netjiese tuin met meubels, struike en kleurvolle blomme.

Slaapplek

’n Bespreking by The Garden Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 53 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!