+67
Gastehuis in Groenpunt

The Greenhouse Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Theo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie besondere gastehuis. Ons het baie goeie ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Perfect stay. Perfect stay. Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Baie aangenaam. Baie oulike kamer en kliëntediens uitstekend. Baie sentraal vir Groenpunt, kon stap na meer as een eetplek, kort rit na V&A en Groenpunt Stadion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Baie dankie.

Joshlynn P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great. The place was lovely and the staff were friendly. Excellent place to stay. A lot of places to spend your time at were within walking distance. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Thank you, Joshlynn.

Annelize S
1 nag
4.8
Mrt 2026

Baie lekker. DStv het nie gewerk nie. Die verblyf was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Barbara was baie hulpvaardig om ons verblyf baie gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Good. Our stay was an overnight. Do consider parking requirements as parking is limited.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Kuier was goed. Ons was nie vooraf laat weet dat daar trappies was om by die plek te kom nie, en toe moes ons op die boonste vloer slaap, wat ook nog trappies gehad het. Ons ou mense moes bo slaap en jong mense het onder geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ingrid F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

We had a lovely time at a lovely venue. What an absolute gem of a place. The rooms are beautiful and the guest house has all the extras that you need, such as water, etc. The location is ideal for excursions to the Waterfront. The only negative was that the roads to the guest house and in front of the guest house were closed due to the Kaapse Kliopse marching. Harry was a star and made arrangements with the police and escorted us in. We had to remove the barricade to park. Parking in general is limited at the guest house and you can't park in the street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Britney G
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Short but lovely. Short but very lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike diens, en lekker beddens. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is lekker sentraal en het ons behoeftes perfek gepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 004
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 004
per nag (plek vir 2)
Bespreek

69 Somerset Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8024288b18aa97eed8f6d0a08af50b8e3516f4d6d58967215f7423fda8e59cb10bb2db59207ed151ff5ed5f5e715226ed5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 004 per nag (plek vir 2) 92 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang