LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Gastehuis in Groenpunt

The Greenhouse Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 99 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Alida B
1 nag
5.0
Okt 2026

Heerlike verblyf en waarde vir geld. Ons gesin het ’n heerlike eennagverblyf gehad. Van die hartlike verwelkoming by ontvangs tot die lieflike woonstel was dit presies wat ons nodig gehad het. Die ligging is baie gerieflik, naby al die plekke waar ons moes wees, en die Waterfront is net ’n kort rit daarvandaan. Ons sal beslis weer hier tuisgaan en beveel dit met graagte aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Wonderlik! Ek en my dogters het vir een aand die stad besoek. Die akkommodasie het alle verwagtinge oortref. Dit was goed toegerus met alles wat jy nodig het, baie skoon en die beddens baie gemaklik. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Hi Cecile Baie dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons waardeer dit baie en hoop ons sal vir julle weer sien. Vriendelike groete Harry, Barbara en Judith

Corrie J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Gerieflik, netjies en veilig. Baie dankie, ontvangs was vriendelik, en die twee dae was heerlik. Dis sentraal geleë, naby alles waar ons moes en wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie besondere gastehuis. Ons het baie goeie ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Perfect stay. Perfect stay. Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Baie aangenaam. Baie oulike kamer en kliëntediens uitstekend. Baie sentraal vir Groenpunt, kon stap na meer as een eetplek, kort rit na V&A en Groenpunt Stadion.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Baie dankie.

Joshlynn P
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Great. The place was lovely and the staff were friendly. Excellent place to stay. A lot of places to spend your time at were within walking distance. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Harry
The Greenhouse Guest House
Thank you, Joshlynn.

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize S
1 nag
4.8
Mrt 2026

Baie lekker. DStv het nie gewerk nie. Die verblyf was skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Barbara was baie hulpvaardig om ons verblyf baie gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Harry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 99

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 125
per nag (plek vir 2)
Bespreek

69 Somerset Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8024288b18aa97eed8f6d0a08af50b8e3516f4d6d58967215f7423fda8e59cb10bb2db59207ed151ff5ed5f5e715226ed5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 99 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508