LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Greenhouse Guest House | LekkeSlaap
+48

The Greenhouse Guest House

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vanaf 5 Jan 2022 tot 28 Feb 2022.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
  • Vanaf R1 075 R753 per nag(plek vir 3)

Beskrywing

The Greenhouse Guest House is 'n bekoorlike Victoriaanse huis in die voorstad, Groenpunt. Met baie van die bekendste besienswaardighede in Kaapstad binne loopafstand en 'n MyCiTi-bushalte voor die deur, is The Greenhouse Guest House die ideale plek om die stad te verken.

Die dubbelverdieping-huis het oorspronklike loodglasvensters, houtvloere, hoë plafonne en baliste. Die interieur is nuut opgeknap.

Verblyf word aangebied in gemaklike kamers met en suite-badkamers, elk met 'n en suite-stort. Ander geriewe suit verwarming en lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe en 'n haardroër in. WiFi word voorsien.

Daar is 24 uur-ontvangs en sekuriteit. Parkeerplek is beskikbaar indien dit vooraf gereël is.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir The Greenhouse Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Greenhouse Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 075
R1 075 R753
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 075
R1 075 R753
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Somersetweg 69, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ccd4b5cf46383d57b21c8b9a566886bf1b326d813345e2fd58e9747c5989a652604557886d578832d605842391d6fb4505e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 075, nou Vanaf R753  per nag(plek vir 3) 7 5 1 5 69 Somerset Road Green Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 11:00 -33.912320767014 18.416247586508
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!