2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Hobbit Hole is versteek in 'n stil doodloopstraat in Bayswater, Bloemfontein. Die knus kamer is die ideale basis vanwaar jy kan werk, hospitaal of skole kan besoek, en gerieflik naby aan goeie eet plekke en winkel.
Die oopplan-kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer beskik oor 'n werktafel, 'n TV en 'n kombuisie met 'n kroeg yskassie, gasplaat, ketel, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en veilige parkering agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Twee ander eenhede is op dieselfde perseel, maar elkeen het n privaat ingang en deel slegs die parkeer area.
Sakereisigers sal vind dat die verblyf naby die stad is, maar steeds in 'n stil buurt. Dit is 5 km van Oranje Meisieskool af en ander skole in die noordelike voorstede is ook naby.
Let daarop dat die privaat buite-area geplavei is, maar die gemeenskaplike parkeerarea het 'n klein tuin area. n Kleinerige troeteldier kan dus vir een nag akkommodeer word teen n addisionele skoonmaak fooi. Vooraf reëlings is noodsaaklik .
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 159
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Hobbit Hole het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang