LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14
Selfsorg in Bayswater

The Hobbit Hole   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ansie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ek sal vir seker weer hier oornag. Dit is mooi, skoon en veilig. Heerlik gebly. Mooi skoon, alles wat nodig is, is daar. Gasvrou het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik. Het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Vriendelike diens, super skoon en netjies, altyd lekker. Ons nommer 1 verblyfopsie in Bloem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia J
1 nag
5.0
Aug 2026

Netjies en rustig. Netjies en rustig, ek het baie lekker gebly en sal die eenheid hoog aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Stunning, gerieflik en veilig. Dit was absoluut fantasties. Die gasvrou het ons so vriendelik ontvang. Die plekkie is gerieflik ingerig en het alles wat nodig is. Lekker knus en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Aangenaam, voldoende, pragtige plek. Dit was baie aangenaam om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

A comfortable and cosy stay in a great area. A wonderful weekend stay. The accommodation was clean, comfortable, and beautifully cosy, with everything needed for a simple self-catering stay. The area was perfect with close access to the main road, shops, restaurants, and all schools.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Puik! Alles is daar wat jy nodig het en dis presies soos die foto's. Ek sal vir seker weer daar bly en kan dit baie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker ontspanne. Dankie, ek waardeer dit baie. Sy is 'n vriendelike mens. Ons het nie spyt nie. Dis fantasties. Ons wil weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Uitstekend. Ja, ek het baie lekker gebly. Kamer was baie skoon, gerieflik en alles waaraan ek by my huis gewoond is. Komplimente aan die gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coreen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Amazing, cozy. Was amazing, definitely stay there again. Unit is warm and has everything you need. Cozy. Really enjoyed it. Daleen is a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 222

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8075d6c7098ee4f97b445b70e557e349b4268f412bfd18cf2fa7fbab57176c9d510e06a3e3cdd0ba28d797d12c39df04a9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -29.084564423938 26.229337266045

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang