+114
Selfsorg in Elandsvallei

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge

  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge is op die R36 buite Machadodorp geleë. Dié lodge is in die Middellande geleë wat ’n gewilde forelvang-bestemming is.

Die lodge bied selfsorgverblyf in 10 chalets. Elke chalet is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n privaat stoep, braaigeriewe en 'n kaggel. Die chalets word daagliks skoongemaak. Die restaurant verskaf ook etes en daar is 'n spyskaart beskikbaar. Die kroeg is ook ten volle gelisensieerd.

DStv-kanale is in die hooflodge beskikbaar.

Die rivier wat deur die lodge kronkel, verseker dat die damme op die plaas propvol forel is. Dis die perfekte plek vir forelvang. Die damme het reënboogforel.

Die poele onder die 100 m hoë waterval is die perfekte plek vir swem en piekniek. Die bedreigde kalkoenibis kan ook hier in die kranse gewaar word. Gaste wat nie kranige vissermanne is nie, kan die asemrowende uitsigte geniet, voetslaan, fietsry, perdry, piekniek of voëlkyk. Gaan verken ook gerus die tuine en omgewing te voet. 'n Nuwe swembad is nou ook beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 182 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ilse J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese ervaring! Wonderlike ervaring. Ongelooflike mooi ligging met pragtige waterval en uitsig. Ons het heerlik ontspan, baie netjiese verblyf. ...
Sien meer
Jun 2026
Clarissa M
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Dit was 'n fantastiese ervaring! Die mense is vriendelik en die area is asemrowend!
Mei 2026
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing! Heerlike gerus! Pragtige plek, rustigste tyd gehad ooit. My man kon forel vang en ontspan. Netjiese plek met ...
Sien meer
Mei 2026
Glen V
Saam met lewensmaat
5.0
Kingfisher makes you realise how fortunate you are. To be honest, this was by far our favourite destination we have ever had the pleasu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Louise C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and wow. We really enjoyed the stay. The views are beautiful. The lodge is clean and the staff are friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kingfisher Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 182

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Gaste dink The Kingfisher Country Cottages & Trout Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R36, Waterval Farm, Machadodorp, 1170, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxTCsacFpAfXGvGPhKhYKopMP2qysZiChfWBrFIPpPTAktJKsZ1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 182 5 1 5 R36 Waterval Farm 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -25.567905 30.346427
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang