The Lily Suite Plett
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Glade Brackenridge Estate 26, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 120R952 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
The Lily Suite Plett is 'n bekoorlike en knus, privaat gastesuite op die grondverdieping van die eienaar se huis met 'n privaat ingang, wat in Bitou Glade Brackenridge Estate, Plettenbergbaai geleë is. Dit bied gerieflike oornagverblyf aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die suite se skuifdeure lei na 'n privaat dek en bied 'n privaat ingang. 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar.
Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, broodrooster, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware in. Gaste het ook 'n keuse van koffie, kapsules, tee, suiker en melk. Daar is ook gratis WiFi en 'n Ecocflow-omsetter wat nie geraas maak nie wat krag aan die TV of enige ander toestelle wat gelaai moet word, voorsien. Gaste het toengang tot die volle DStv-pakket.
Gaste kan die landgoed se natuurroetes verken, asook die voëllewe, kleinbokke en skilpaaie geniet. Die suite bied 'n pragtige uitsig oor die tuin en die vallei.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jane Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Bitou Glade Brackenridge Estate 26, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lily Suite Plett het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brackenridge Private Residential Estate Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bitou Glade Brackenridge Estate 26, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap