Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Mills Cottages

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jennifer Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir The Mills Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Warren M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren M
Gesin met tieners

Very good amenities, well specced. Has everything you need in a good location.

We had a very good stay at the Mills cottage. Very clean, well speced with everything you need. Good location, very quiet and made us feel safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martinus J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis was 'n lekker vakansie wat ons nooit gehad het nie.

Ja. Dis was 'n heerlike plek en ons het dit vreeslik geniet. Die eienaar was baie vriendelik en het goeie diens gelewer. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Loraine and Anton. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Carina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good and will recommend to everyone.

It was very nice. Will definitely go back again with my kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Carina and friends. We would gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Lindie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V
Enkelreisiger

Lekker plek, netjies en gerieflik.

Baie lekker gebly, mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Lindie. We will gladly host her again. She was a pleasant guest and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Simson G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simson G
Enkelreisiger

100% voldoen aan my vereistes.

Die plek was skoon en netjies, en alles in die kombuis se kaste was bymekaar soos dit hoort. Die parkering is veilig, maar as jy 'n breë voertuig het, sal jy jou parkering moet beplan. Verder het ek baie lekker gebly en kon maklik op die WiFi koppel en rustig my werk doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Simson. We will gladly host him again. He was a pleasant guest and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Angelique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cottage, excellent location.

Myself and hubby had an awesome stay. The cottage was neat and tidy, and everything we needed was there. Close to the beach and shops. Thank you for outstanding hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Angelique and her husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Suzanne A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay and private apartment.

Wonderful apartment, clean and convenient and private. Loved the stay and will be back!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Suzanne and her husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in excellent condition.

The Mills Cottages
Maylene S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene S

Waarde vir geld en meer.

Baie dankie aan die gasheer. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Gemaklike bed, stort en bank. WiFi met Netflix en Showmax. Kombuis was ten volle ingerig en veilige parkering. Baie dankie vir alles. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Maylene. We would gladly host her again. She was a pleasant guest and left my cottage in excellent condition.

The Mills Cottages
Andrea V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek gewees vir ons twee wat die Kaap wou sien.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Andrea and her husband. We would gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Johan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel goed gebly. Parkering kan knap wees vir 'n redelike groot voertuig.

Lekker veilig gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Johan and his partner. We would gladly host them again. They were pleasant guests and left the cottage in excellent condition.

The Mills Cottages
Mariana J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek om te oornag. Alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Die cottage is pragtig gemeubileer en baie netjies en skoon. Ligging is sentraal, veilige parkering en heerlik privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Mariana. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Sanette J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en bekostigbaar. Vriendelike diens.

Baie lekker gebly en plek is goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Sanette and her husband. We would gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in excellent condition.

The Mills Cottages
Reg B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en goed toegeruste oornagplek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Mariana. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Nicole G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek moet sê dis een baie baie lekker woonstel. Daar is letterlik van alles in die woonstel.

Ek sal oor en oor soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Nicole and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Hennie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het en meer. Hoogs aanbeveelbaar.

Skoon, netjiese eenheid met gemaklike slaap- en badkamervoorzieninge. Loadshedding was nie eens 'n probleem nie. Sal beslis weer daar oorslaap in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Hennie and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Elton D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles en meer.

Ek sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Elton and friend. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Anneline N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam! Pragtig! Skoon! Veilig!

Pragtige plekkie met alles wat jy kan nodig hê. Veilige parkering. Sal dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Anneline and Friend. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, comfortable and pristine.

We appreciated the privacy. Wished we could've stayed longer. This is the best kept secret in Somerset West. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Johan. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Annelie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B
Enkelreisiger

Puik verblyf.

Het dit bespreek vir 'n vriend en dit was baie mooi en skoon en netjies. Baie gerieflik en my vriend het baie lekker daar gebly en oorgeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting you. We will gladly host him again. He was a pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Etienne P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Snoesig en verwelkomende verblyf.

Al die geriewe wat mens nodig het, is beskikbaar. Modern en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Ettiene and the family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Jacquelene G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquelene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very clean and well equipped unit. Perfect.

I travel a lot and stay at numerous places. The Mills Cottages is an absolute gem. Perfectly situated and totally private. Suitable for one night, a couple of day visits as well as business traveller. No loadshedding problems due to proper backup systems. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thoroughly enjoyed it.

Will definitely be back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Deon and his friend. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Melvena C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melvena C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf om aan te beveel, alles is netjies en keurig, goed toegerus.

Kommunikasie per WhatsApp was volledig en duidelik. Ons was daar tydens die oorstomings en kragonderbreking en ons is op hoogte gehou, maar die 24 uur sonder elektrisiteit het geen impak op ons gerief gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Melvena and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Natheera K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natheera K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most comfortable stay, warm and cosy.

It's convenient to access the place. And again, very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Natheera and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Kobie J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie J

Fantastiese rusplek vir 'n moeë reisiger.

Na 'n reis van Potchefstroom na Somerset-Wes in 1 dag, die ideale rusplek, maar sal selfs langer daar wil bly. Fantastiese aanwysings, hoë sekuriteit en uitstekende geriewe. Jennifer, nie die laaste keer dar daar sal gaan bky nie — julle sal weer van ons hoor! Dankie vir die puik geriewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Kobie and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Mara S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Gas georiënteerde eienaar.

Goed toegeruste eenheid. Alles wat jy benodig vir 'n paar dae se verblyf. Wat ons beïndruk het was die eienaar Jennifer se diens. Al het ons haar nooit ontmoet nie het sy onmiddelik gereageer toe ons 'n probleem gehad het. Die inklok prosedure is ook baie effektief en word baie duidelik aan gaste deurgegee voor hulle inklok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Mara and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Chantell H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik en privaat.

Ons het baie lekker gebly, ons klein woefies en kleuter-seuntjie het vreeslik lekker gespeel sonder enige bekommernis. Ons het die TV en ander geriewe gehad tydens loadshedding wat baie lekker was. Ons sal beslis weer The Mills Cottages besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Chantell and her family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Eugéne W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugéne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese paradys-woning.

Meer waarde as jou geld. Ek beveel enige iemand aan om daar te bly. Top diens en verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merle T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Money well spent. Hostess very helpful and friendly.

Will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Merle. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Nicola S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike en netjiese oornagplekkie.

Ons het vir die aand hier oornag en dit was presies wat ons nodig gehad het. Die woonstel was skoon, netjies en goed ingerig vir twee mense. Dit was ook leker naby aan die dorp, koffiewinkels en wynplase in die omgewing. Al wat ons bietjie gesteur het en die aand se slaap belemmer het, was die kraak van die bed as ons omgedraai het of in die aand opgestaan het — verder was ons tyd by The Mills baie lekker en ons sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Nicola and her husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.
I was not aware of the bed making a noise, we will definitely look into it. Thank you for bringing it to my attention.
Keep well Jennifer Mouton

The Mills Cottages
Ellen D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Alles was skoon en netjied. Die eienares was baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die Strand is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Ellen. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Herbie L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herbie L

Rustig en stil.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Herbie and his wife. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Grandeline B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grandeline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Homely environment.

Loved the kitchen had everything I needed. The lounge area is very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Grandeline and partner. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Parkering bietjie beknop. Hulle voorsien baie meer as wat mens verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting willem. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Dewaal C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewaal C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed genoeg dat ons weer sal kom.

1. Voorsiening vir beurtkrag puik. 2. Geriewe prakties en voorsien in alle basiese behoeftes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Dewaal and spouse. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Michelle M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te slaap, vriendelike en behulpsame diens, definitief aanbeveelbaar.

Netjiese eenhede met rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Michelle and Partner. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Madeli R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and good location.

Hosts are friendly, good security and cottage is clean. Walking distance to the beach. Good location and price is good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Madeli. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Nicole K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Enkelreisiger

Good.

Everything you need and more. Board games to keep you and your family entertained. Every morning there were cars making loud noises and a lot of smoke that was really disturbing. It was the neighbours, just keep this in mind. Overall everything was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Nicole. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

We did have a problem with a neighbor that work out of the garage, as it is a residential area all neighbors logged a complaint and the problem has been resolved. Thank you for bringing it to my attention and really sorry that they spoiled your stay.

The Mills Cottages
Adam S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S
Saam met vriende

Ongelooflike, skoon en pragtige plekkie.

Wat 'n pragtige plekkie en so so gerieflik naby aan alles. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Adam. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Rochelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle D
Enkelreisiger

Pragtig netjiese troeteldier-vriendelike verblyf.

Die plek is lieflik ingerig en super skoon. Die gasvrou is baie behulpsaam, maar respekteer mens se privaatheid. Ek het baie veilig gevoel, en het dit rerig geniet om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Rochelle. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Celesty K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesty K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantamagories baie rustig net wat ons gesoek dit en boonop baie meer modern teenoor die ander plekke waar ons al was sal besils weer daar bespreek.

Dit was fantamagories baie rustig, baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Celesty and partner. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Ludwig S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludwig S
Enkelreisiger

Vriendelike mense en goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chanelle B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and loved every bit.

Home away from home, the stay was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Chanelle and partner. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Cyril S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cyril S
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Netjies en skoon. Perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Cyril. We will gladly host him again. He was a pleasant guests and left my cottage in great condition. He is more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Linda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eksie perfeksie!

Die gasvrou is 'n superhost so na my hart. Sy het ons vroeër ons bagasie laat aflaai sodat ons inkopies kon gaan doen. Die eenheid is goed ingerig, met 'n skottelgoedwasmasjien as ekstra bonus. Sy was baie behulpsaam met die werking van die vol pakket TV-toegang; gratis Wi-Fi en die kaste en yskas was met melk, beskuit, olie, botter, sout en peper en verskeie ander kruideniersware gevul - nóg 'n pluspunt. Sy was ook behulpsaam om wynplase en ander besienswaardighede aan te beveel en aanwysings te voorsien. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Dankie Jennifer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Linda and her Husband.
We will gladly host them again.
They were pleasant guests and left my cottage in great condition.
They are more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Lynda T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda T
Enkelreisiger

Very well equipped. Parking a problem.

Everything in the cottage was well planned and very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Lynda. We will gladly host her again. She was a pleasant guests and left my cottage in great condition. She is more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Grove K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grove K
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies, skoon en veilig.

Sal dit graag aanbeveel as oornagplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Grove. We will gladly host her again. She was a pleasant guests and left my cottage in great condition. She is more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Russel C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plekkie om te kuier.

Ons het 'n lieflike naweek gehad en sal weer 'n bespreking maak in die toekoms. ️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Russel and his wife. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition. They are more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Amanda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Besigheidsreis

Rustig en veilig.

Baie goed toegeruste eenheid in veilige omgewing. Netjies, modern en privaat. Geen DStv net Netflix, ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Amanda. We will gladly host her again. She was a pleasant guests and left my cottage in great condition. She is more than welcome to stay over again.

The Mills Cottages
Reneé D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

We thoroughly enjoyed our stay. We will surely be back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Renee and her Husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Carleigh P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carleigh P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was lovely, nice and quiet. Very clean and neat.

We felt at home. It was nice and cosy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Carleigh and partner. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Shakirah V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakirah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stomgeslaan.

Dis die beste plek wat ons al besoek het. Gerieflik toegerus met alles en nog meer. Kon nie vir beter gevra het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting you. You were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Anya O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute waarde vir geld.

Alles mooi skoon en baie netjies. Pragtige plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Anya and her husband. We will gladly host them again. You were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Erika S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir 'n baie gerieflike verblyf.

Hierdie is waarde vir geld. Netjies en baie vriendelik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Erika and her Husband. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Janine A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great accommodation! Will definitely recommend.

The host sent all the check-in information beforehand and it was very detailed. That made everything run smoothly, as we arrived quite late. It's very spacious, it's clean and beautifully decorated and in the bedroom, books at the bedside table which was a nice touch. Our stay was short, but we hope to go back and stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Janine and her husband. We will gladly host you again. Thank you for leaving my cottage in great condition.

The Mills Cottages
Lynn S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons sal definitief terugkeer na Mills Cottages. Baie netjiese en intiem plekkie. Ek my man en kleintjie het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting you and will gladly host you again in the future. You were pleasant guests and left my cottage in a great condition, thank you.

The Mills Cottages
Xavier M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier M

Will definitely use it again and again.

I highly recommend it to anyone over and over again. Best value for your money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Xavier. We will gladly host you again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition. Till we see you again.

The Mills Cottages
Dricia D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dricia D
Besigheidsreis

Baie aangename ervaring.

Goed toegerus en baie gerieflik en netjies. Jennifer is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Dricia. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition.

The Mills Cottages
Carren L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

The place is beautiful and peaceful. Will definitely be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting, Carren. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition. You are more than welcome to visit us again.

The Mills Cottages
Bernelee B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee B
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Eenheid is baie netjies en skoon en uitstekend toegerus. Alles wat ek in my eie huis gereeld gebruik is daar en die spasie prakties benut om die eenheid lekker ruim te laat voel. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Bernelee and family. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition. I'm glad you had a good time and a nice braai, you are more than welcome to come and visit again.

The Mills Cottages
Margaret V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Besigheidsreis

Wat 'n aangename verrassing. 'n Perfekte lekkerslaap.

Lieflike blyplek. 'n Huislike atmosfeer en als wat ons nodige gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Margaret. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in great condition. You are welcome to visit us again.

The Mills Cottages
Xavier M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier M

Perfect home away from home.

For a quiet breakaway this is a slice of heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Mills Cottages se terugvoer

It was a pleasure hosting Xavier and his fiancé. We will gladly host them again. They were pleasant guests and left my cottage in a great condition. Hope to see them again in the near future.

The Mills Cottages
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millsstraat 79A, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe44ca02badec5f47b58a733e5e94da804aaeb80a380ea2a2c89f9c1dfcf876aaa2adc8f9305d6a7d70d016f6718866396b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 79A Mills Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109223068898 18.835810039851
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem