+49

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kotie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie ligging, gasvry, skoon en netjies. Baie netjiese en ruim kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefaan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Ek kan regtig oor niks kla nie. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik lekker. My tyd by The Nest was baie baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Anneli, Hoe lekker om dit te hoor! Weg van die huis is selde aangenaam, bly ons kon vergoed om weg te wees van die huis. Groete, Linda

Annelie G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Sal vir seker aanbeveel. Baie lekker, gemaklike beddens is doeksag. Mooi tuin met uitsig, sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Genugtig Annelie, die beste nuus wat mens kan kry! So dankbaar oor die terugvoering van die beddens. Julle kom mos om te kom slaap! Die uitsig is 'n bonus, deel dit graag met julle. Was maklik met julle hier. Vriendelike groete!

Wesley B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Will be back. Absolutely beautiful venue and the owner is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Wesley, a delight to share this experience with our guests. Thank you for giving us a try. Kind regards, Linda

Kay L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Fantastiese diens en maklik aan gewoond te raak. Ons was by 'n troue en het twee kamers gereël en daar was 'n wasmasjien en 'n air fryer en normale kombuis toestelle tot ons beskikking, die kamers was mooi netjies en het 'n uitstekende uitsig gehad oor Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Baie dankie vir jou tyd, ons waardeer jou deeglike terugvoering. Kom volgende keer langer en kom besoek die mooi Oos-Vrystaat. Vriendelike groete Linda

Josy S
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Gerieflik en gemaklik. Was gerieflik, eienaar was toeganklik aangesien ons laat arriveer het en alternatiewe reëlings getref wat ons gehelp het. Baie dankie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Comfortable stay. Great stay, beautiful views over Bethlehem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Linda
The Nest
Thank you for taking the time to give us an honest review. It is satisfying when guests enjoy their stay. We will keep it up! Kind regards Linda

Carlo F
1 nag
5.0
Des 2025

Gerieflike basis vanwaar jy vir Bethlehem kan ontdek. Heerlik gebly by Linda se plek! Sy's 'n baie goeie en akkommoderende gasvrou, en haar plek is baie oulik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Dankie Carlo, dit was 'n plesier om jou hier te ontvang. Ons wil graag waarde vir geld bied. Kom gerus weer. Vriendelike groete, Linda

Igna R
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie goed. Baie mooi en stil. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
The Nest
Igna, dankie vir jou eerlike terugvoering. Ons sien jou graag weer. Vriendelike groete, Linda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 520
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 520
per nag, vir 1 mens
Bespreek

3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 1 mens 134 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang