LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Nest | LekkeSlaap
+45

The Nest

57 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir The Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lize P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die kamer was baie skoon en alles is ingerig vir jou gerief.

The Nest's terugvoer

Dankie Lize, ek waardeer jou moeite met terugvoering. Dit is lekker om te weet wanneer gaste gemaklik en tuis voel.
Vriendelike groete
Linda.

The Nest
Jurie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S
Saam met vriende

Stil en rustig.

Skoon en baie netjies.

The Nest's terugvoer

Jurie, dankie vir jou deeglike terugvoering. Dis vir ons ń aansporing en met nederigheid baie dankbaar oor die goeie uitkomste. Gemaklike en vriendelike gaste, maak dit geweldig aangenaam. Dankie
Linda en Kobus.

The Nest
Thys S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Gasvryheid met ’n uitsig.

Pragtige en gerieflike kamers met toegang tot die tuin. Hartlike verwelkom en baie behulpsame gasvrou. Heerlik oornag en mooiste uitsig oor Bethlehem. Die eerlikheidsboksie vir versnapperinge in algemene kombuisarea was ’n verrassing.

The Nest's terugvoer

Dankie Thys, voorreg om hierdie heerlike terugvoering te kry. Ons wil dit graag volhou en almal se reis ń aangename ervaring maak.

The Nest
Marianne C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C
Enkelreisiger

Dis soos om by die huis te wees.

Uiters gasvry, behulpsaam en besonder netjies. Dit voel asof jy by jou eie huis is. Uitstekende waarde vir geld.

The Nest's terugvoer

Dankie Manianne, om uitstekende en kwaliteit gaste soos julle te behou, wil ons verseker ook ons kant (bly) bring. Dankie vir die aanmoediging. Ons gaan graag vorentoe.
Bly gesond. Linda en Kobus.

The Nest
Marianne C - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C
Enkelreisiger

Uiters tegemoetkomend.

Voel of mens tuisgekom het.

The Nest's terugvoer

Marianne, dankbaar as ons die pyn uit reis kan neem. Beste kompliment ooit wanneer jy hier tuis voel. Hoop jy is sommer spoedig sonder die kierrie.
Vriendelike groete.
Linda

The Nest
Louis T - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis T
Besigheidsreis

Geniet.

Was baie lekker vriendelik, gasvry, helpvol en gemaklik. Dankie.

Monica V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica V
Enkelreisiger

Baie vriendelike en aangename mense.

Skoon en netjiese akkommodasie. Aangename verblyf vir oornag.

The Nest's terugvoer

Monica, ek waardeer die tyd jy wat jy neem om vir ons eerlike terugvoering te gee. Dit beteken vir ons baie. Ons wil graag dat alle reisgers tuis voel en 'n goeie nagrus kry.
'n Geseënde Kerstyd vir jou.
Linda.

The Nest
Leoni C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leoni C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, netjiese eenheid.

Rustige omgewing en straat. Veilige parkering. Eenheid goed ingerig met genoeg kragproppe. Goeie linne.

The Nest's terugvoer

Dankie Leoni vir jou eerlike terugvoering. Dit is 'n voorreg om mense soos julle te ontvang.
Linda.

The Nest
Thania B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thania B
Saam met vriende

Tuis by iemand anders se huis.

Vriendelike gasheer, ruim kamers met addisionele ontspanningsareas, die klein kombuisie is 'n treffer.

Madeli K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli K
Enkelreisiger

Baie goed ingerig!

Die huis en kamer was baie goed ingerig met alles wat jy benodig. En dit was fantasties om van die stoep en swembadgeriewe gebruik te maak. Baie vriendelike diens!

The Nest's terugvoer

Madeline,
Dankie, vir jou terug voering; dit beteken vir ons baie.
Dis vir mense soos jy waarvoor ons dit in stand hou. Lekker wanneer julle daarvan gebruik maak.
Jy is 'n maklike klieënt. Voorspoed met jou nuwe omgewing
Linda

The Nest
Ezbe L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezbe L
Besigheidsreis

Baie vriendelike diens.

Netjiese kamer met genoeg spasie. Diens was goed en baie vriendelik.

Morne P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf.

Wat 'n pragtige skoon plekkie is die nie. Ons kamer was netjies, skoon en die diens was puik. Sal dit definitief aanbeveel.

The Nest's terugvoer

Baie dankie Morne, julle was sulke maklike en rustige gaste. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.
Groete,
Linda en Kobus.

The Nest
Leanie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie M

Gerieflik, warm en veilig.

Ons was gedaan na die lang dag langs die hokkie veld. Ons het heeldag koudgekry. Die warm bad by die gastehuis was 'n bonus. Nadat ons gaan uiteet het was die warm bed fantasties. Ons het geen oomblik oor die veiligheid van die motor bekommer nie. Baie vriendelike diens gewees.

The Nest's terugvoer

Leanie,
Baie dankbaar vir jul positiewe ervaring hier by Die Nes. Ons wil graag hê dit moet voel soos huis en tuis. Wardeer jou terugvoering en hoop om julle weer te sien.
Groete
Linda

The Nest
Pieter C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike blyplek in rustige area.

Kamer heerlik en privaat. Eienaars gasvry en behulpsaam.

The Nest's terugvoer

Baie dankie, dis heerlik om julle te ontvang.

The Nest
Gill Q - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gill Q
Enkelreisiger

'n Slaapplek in Bethlehem wat ek ten sterkste aanbeveel!

Wat 'n lieflike skoon, gemaklike plek om te bly. Ek reis gereeld van Kimberley na Piet Retief om my dogter en kleinkinders te besoek, en nadat ek gevind het dat die reis te veel op een slag is, is Bethlehem byna presies halfpad, so die Nest is ideaal geleë. Ek het baie gemaklik en veilig gevoel met my oornag. Ek sal The Nest in die toekoms beslis aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A highly-recommended place to stay in Bethlehem!

What a lovely clean, comfortable place to stay. I travel regularly from Kimberley to Piet Retief to visit my daughter and grandchildren and, having found the trip to be too much in one go, Bethlehem is almost exactly halfway, so The Nest is ideally situated. I felt very comfortable and safe with my overnight stay. I will most certainly recommend The Nest in future!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elzahn O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzahn O
Enkelreisiger

Die verblyf was netjies, skoon en het alles gehad wat jy nodig het.

The Nest se verblyf is mooi, netjies en gemaklik. Die kamers word daagliks skoongemaak en almal is baie vriendelik. Dit is geleë in 'n veilige en rustige area asook maklik om te vind. Sal dit definitief vir mense kan aanbeveel.

The Nest's terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Elzahn. Dit is lekker as mens voel dat jou geld goed spandeer is. Ons het nóg baie planne daar, kom gerus weer.
Linda.

The Nest
Anel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Enkelreisiger

Ek was baie beïndruk. Waarde vir geld.

Die plekkie is baie lekker geleë en ek kon binne 5 min by al die tennisbane uitkom waar ons gespeel het.

The Nest's terugvoer

Dankie Anél, Ons sal dit so hou. Sien julle graag weer.

Linda.

The Nest
Johan P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met vriende

Ongelooflik netjies.

Een van die mees netjiese plekke waar ons nog gebly het met baie goeie geriewe. Linda was baie vriendelik en 'n baie goeie gasvrou. Dit was 'n baie lekker manier om ons vakansie af te sluit, ek sal The Nest baie sterk aanbeveel.Dankie, Linda.

Louis G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Enkelreisiger

Die verblyf was uitstekend, alles netjies en die diens baie goed.

Dit is die tweede keer wat ek hier vertoef, alles netjies en in plek. As ek weer hier langs kom sal dit my eerste keuse wees.

The Nest's terugvoer

Regtig lekker en bemoedigend om jou positiewe terugvoering te kry. Dankie!

The Nest
Piet B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie aangenaam.

Sien sterre.

The Nest's terugvoer

Julle is rustige en maklike gaste. Sien julle graag weer.
Linda en Kobus.

The Nest
Alexandra H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexandra H
Besigheidsreis

Absoluut 5 sterre!

Die gashere was fantasties en die venue is skoon en goed georganiseerd. Hulle het selfs 'n oulike klein eerlikheidswinkel sodat jy jou begeertes kan stop. Die beddens is gemaklik en WiFi en parkeerplek in die straat het perfek gewerk. Ek kan hierdie juweel net van 'n plek aanbeveel. Ons sal terug wees!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely 5 stars!

The hosts are amazing and the venue is clean and well organised. They even have a cute little honesty shop so you can stop your cravings. The beds are comfortable and WiFi and off-street parking worked perfectly. I can only recommend this gem of a place. We will be back!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Nest's terugvoer

I felt so sorry for you girls when you arrived later than you expected. What a pleasure to share this place with three friendly lady's. What a privilege to have had you here. Come earlier next time.
Linda and Kobus.

The Nest
Gerrit K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slaapkamer met mooi uitzicht.

Dit was een aangenaam verblijf.

The Nest's terugvoer

So maklik met julle hier. Deel die uitsig graag. Sien weer!
Linda en Kobus

The Nest
Melissa K - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa K
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

The Nest het verskillende kamers. Die kamer waar ek gebly het was perfek ingerig met koffie, beskuit, melk, handdoeke (selfs lyfwas en shampoo). Die dubbelbed was baie gemaklik. Pragtige uitsig en lugversorging. Daar is ook 'n kombuis in gemeenskaplike area met alles wat jy kan nodig kry. Netjies, skoon en huislik. Sal beslis aanbeveel.

The Nest's terugvoer

Melissa, dit was uiters aangenaam om jou hier te hê. Mens wil voel of mens by d huis is, wanneer mens werk weg van die huis.

The Nest
Isabel P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Nest het aan al ons verwagtinge voldoen.

Die verblyf was baie netjies, smaakvol en gerieflik. Ons het lekker op die stoep gekuier. Baie dankie Kobus en Linda vir jul gasvryheid.

The Nest's terugvoer

Pragtige mense! Dankbaar dat ons jul oorslaap op die lang pad aangenaam kon maak.

The Nest
Naas H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas H
Enkelreisiger

Baie goed.

Ruim en skoon dankie.

Tienie N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie N
Enkelreisiger

Baie goed.

Was asof ek by die huis is. Ek het die plek geniet.

The Nest's terugvoer

Tienie, ons mis jou! Bly dat jy hier kon wees. As "ons" die lewe hou, sien ons jou weer in die toekoms.

The Nest
Khanyisile P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khanyisile P
Enkelreisiger

It's a nice place and very clean.

Nest for pool. More rooms. Bar and restaurant.

The Nest's terugvoer

Hello Khanyisile,
Glad you enjoyed your stay with us. Sorry we missed you. Hope to see you again in future.

The Nest
Elna T - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna T
Gesin met tieners

Gerieflik!

Ons het net 1 nag oorgeslaap. Kamers was netjies, gerieflik en beddens snoesig. Sal enige tyd weer daar gaan oorbly.

The Nest's terugvoer

Dankie dat julle hier was, Elna. Ons nou eers terug in S.A. Jammer ek kon julle nie met nóg 'n nag help nie. Ek hoop om julle volgende keer te ontmoet.
Linda

The Nest
Suzelle J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle J
Enkelreisiger

Heerlik privaat en veilig!

Sien sterre.

Marlene S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene S

Pragtig.

Pragtige uitsig! Mooi wêreld!

The Nest's terugvoer

Ons is bly julle geniet die Oos-Vrystaat saam met ons. Sien julle hopelik binnekort weer.

The Nest
Karin J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Besigheidsreis

Baie lekker, gereiflike kamers.

Hierdie is die ideale plek om te oornag. Dit is stil, rustig en gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

The Nest's terugvoer

Karen, wat ń voorreg om sulke gaste te ontvang.
Die minste wat ons kan doen is om julle gerieflik te maak in ons mooi omgewing.
Ai julle bly so vêr, maar kom weer asb.
Linda

The Nest
Karen K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K
Gesin met tieners

Rustige omgewing.

Dis 'n rustige omgewing waar mens heeltemal kan ontspan.

The Nest's terugvoer

Karen Ek is Bly jy kon ook ontspan terwyl die kids doen wat vir hulle lekker is. Maklik om julle TW huisves. Sien weer.
Linda.

The Nest
Charmaine L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aagenaam verras.

Baie gerieflik en skoon.

Amanda D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Dit was baie lekker. The Nest is die beste in Bethlehem.

Julle kan gerus vir julle verblyf in Bethlehem by The Nest bespreek.

The Nest's terugvoer

Met groot wardering. Bly dat julle dit positief ervaar het. Julle is gemaklike en aangename mense.

The Nest
James P - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Besigheidsreis

Baie gerieflik en aangenaam.

The Nest is 'n baie gerieflike en netjiese verblyf vir oornagreisigers en families wat bietjie die omgewing wil besigting.

Tania N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N
Gesin met tieners

Fantasties.

Die gasheer en gasvrou was so gaaf en behulpsaam. Hulle het dadelik soos familie gevoel. Die eenheid en kamers was pragtig net en skoon. Kon nie vir beter gevra het nie.

The Nest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle by The Nest te kon ontvang.

Sien julle graag weer.

Groete,
Linda

The Nest
Tewie V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tewie V

Excellent in all aspects. I will definitely use it again.

I have stayed in many guest lodgings over the world and rate it among the best in the world.

The Nest's terugvoer

Dankie Tewie, dis lekker om die jaar op so positiewe noot te begin. Dankie vir jou terugvoering en dat jy die effort raaksien. Kom asb weer hier verby wanneer jy in SA kom kuier.
Voorspoed,
Linda

The Nest
Ernesto D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernesto D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne.

Die Nes is 'n pragtige plekkie wat sentiment aan ons hart dra. Ons kon lekker ontspan en rustig wees. Baie dankie vir die lekker nagrus.

The Nest's terugvoer

Dankie. Lekker om te weet; reisgers kan uitrus en ontspan voor die volgende rit. Kom enige tyd weer
Groete,
Linda

The Nest
Alicea H - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicea H
Gesin met klein kinders

Baie rustig, skoon, gemaklike geriewe, lekker koffie en beskuit, vriendellike ontvangs.

Ons het so lekker gebly. Die tuine is so mooi en die kamers het elkeen sy eie badkamer wat dit baie gerieflik en privaat maak. TV's in al die kamers. Trampolien buite vir die kinders. Elke oggend nuwe beskuit en koffie. Ook lekker vars appel-en-suurlemoenwater in die yskas gelos. Tien uit tien.

The Nest's terugvoer

Alicea,
Dit is vir ons so lekker dat julle dit wardeer en raaksien. julle was moeiteloos. Sien julle graaag weer.
Linda en Kobus.

The Nest
Georgie N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Georgie N
Enkelreisiger

Aangenaam, netjies en vriendelik.

Die mense was baie vriendelik en openlik. Hul het my privaatheid gerespekteer. Sou net graag 'n rookarea met 'n asbak waardeer het.

The Nest's terugvoer

Dankie dit was vir ons maklik met julle hier. Ons moes julle meer pertinent stoep toe genooi het waar daar genoeg asbakke is en ń heerlike view oor d dorp. Ons sal ook notas oprig wat dié reëling sal uitlig. See you soon.
Linda.

The Nest
Amelia Z - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

We love the place.

We'll definitely come back again, it's very clean and safe. Linda, the owner is kind and loving. Thank you for your hospitality.

The Nest's terugvoer

Amelia, you were such easy guests and nice people! We appreciate your stay.

Regards,
Linda

The Nest
Piet V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel gerieflike en rustige plek.

Die plek is goed ingerig en in 'n rustige omgewing. Parkering is ook veilig. Vir ouer persone is daar egter trappe om te klim. Ons het nie daarvan gehou dat toegang tot ander slaapkamers deur die sit/eetvertrek gaan nie.

Marlene T - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ontvangs en verblyf.

Ons was aangenaam verras met The Nest, ons het dit sommer baie geniet en sal vir eker weer daar oorslaap.

The Nest's terugvoer

Dankie Marlene, dat jy tyd geneem het om kommentaar te lewer. Ons sien julle graag weer.
Linda

The Nest
Ben E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik waarde vir geld.

Heerlike mense om by te kuier, ons het soos ou vriende gevoel wat baie welkom was.

The Nest's terugvoer

Dankie Ben,

The Nest is altyd vir julle oop as julle Bethlehem toe kom!

Liefde,
Linda en Kobus

The Nest
James S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Enkelreisiger

Waarde vir geld met Vrystaatse vriendelikheid!

Baie dankie vir die behulpsaamheid, sal defnitief weer van The Nest gebruik maak.

Rudolf H - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf H
Gesin met klein kinders

Very nicely decorated and comfortable room, lovely host and nice facilities.

We received a very warm welcome by Linda upon arrival. The shared space was nice and cosy with a coal fire heating up the room nicely. The bedroom was very clean and nicely decorated with a comfortable bed and very nice shower. Linda was very helpful with providing some information on the town and where we could find places to eat etc. If we were passing through Bethlehem again, I would certainly consider staying there again.

Luane V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luane V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Linda was baie vriendelik en die kamers baie netjies en mooi!

The Nest's terugvoer

Dankie Luane, julle is maklike gaste. Ontvang jou graag weer.

The Nest
Pieter C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Saam met vriende

Baie netjies en naby alles. Rustig.

Baie aangenaam en privaat vir besoekers. Naby alles en lekker plek om te bly. Eienaars baie vriendelik.

Dries B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dries B
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense en goeie diens.

Jeanette V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf alles was so pragtig en goed ingerig, van die sweeties op die bed tot die beskuit en koffie! Baie lekker geslaap, pragtige paar wat ons ontvang het!

Heerlike verblyf alles was pragtig en skoon!

Corlia P - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia P

Baie lekker gebly.

Baie lekker geslaap, vriendelike diens, mooi netjies en skoon. Ek en my ma het ons verblyf by julle baie geniet. Baie dankie weerens vir als.

The Nest's terugvoer

Ons is gelukkig dat julle ons gekies het toe julle wou kuier in die Oos Vrystaat, kom weer!
Bly positief!
Linda

The Nest
Sally S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sally S
Saam met vriende

Baie lekker geslaap.

Baie lekker geslaap, vriendelike diens, mooi netjies en skoon.

The Nest's terugvoer

Met gaste soos julle kan mens 'n lang pad stap. Ons werk aan 'n paar planne hier, so kom gerus weer!

Groete
Linda

The Nest
Louis G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G
Gesin met klein kinders

Ek het die tyd by The Nest geniet, alles was in orde.

Die verblyf by The Nest was uitstekend en ek sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is ook baie bekostigbaar.

Abrie S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en privaat.

Dankie julle hoop dit gaan beter met die gesondheid.

Riana S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike akkommodasie in 'n mooi buurt van Bethlehem.

Daar is vier kamers wat 'n gesamentlike kombuis en TV-kamer deel, ons was wel die enigste gaste wat oorgeslaap het so dit het nie gepla nie. Die kamers is baie ruim en mooi versier en is definitief die geld werd. Die gastehuis is in 'n baie mooi buurt aan die einde van die straat so dit was baie stil en rustig. Dit is ook naby aan die winkels geleë.

The Nest's terugvoer

Dit is lekker om te hoor ons slaag in ons doel. Om waarde vir jou geld te kry, is vir alle kliënte so bevredigend. Bowenal is dit vir ons belangrik om aan al jul behoeftes te voorsien. Oos Vrystaat is pragtig; kom gerus weer.
Linda en Kobus

The Nest
Sandra V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra V

Fantasies.

Vriendelikste gasheer en gasvrou. Het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Sal beslis weer daar oorbly.

The Nest's terugvoer

Dis só lekker om te hoor. Dankie vir jou ondersteuning. Die Vrystaat is mos vriendelike mense! See you soon!
Linda en Kobus.

The Nest
Karin V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Enkelreisiger

'n Heerlike nagrus in 'n prentjie mooi omgewing.

'n Baie gerieflike, skoon, netjiese eenheid. Goeie waarde vir geld. Baie goed ingerig. Vriendelike en warm ontvangs. Jy kan nie anders as om tuis te voel nie. Die beddens slaap heerlik en die linne is splinternuut. Sal enige tyd weer daar oornag.

The Nest's terugvoer

Dankie vir jou eerlike opmerking. Dis heerlik om ons omgewing met julle te deel.
Groete,
Linda

The Nest
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Raalte-straat 3, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyMjM3ZjhiLTcwMGItNDVmMC04ZjhhLTcwNmRhMjE1NmQyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 57 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!