The Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by The Nest word in 4 kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Een van die kamers het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die ander twee het 1 enkelbed. 2 van die kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kamers is ingerig met 'n TV, elektriese kombers en 'n verwarmer. Elke kamer het ook toegang tot die gemeenskaplike kombuisie en die sitkamer wat ingerig is met 'n TV en volledige DStv.

Daar is WiFi in al die kamers.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Nest is naby 'n hele paar winkels en restaurante in die dorp. Dit is ook net 2,5 km vanaf die Wolhuterskop Natuurreservaat, waar jy heerlik kan voëlskyk en die voetslaanroetes verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R320 per nag (vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za