+49
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

The Nest is 'n selfsorg-gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Bethlehem. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na gerieflike oornagverblyf onderweg na verskeie bestemmings.

Verblyf by The Nest word in 4 kamers gebied wat elk smaakvol versier is. Een van die kamers het 2 enkelbeddens en die ander twee het 1 enkelbed. 2 van die kamers het dubbelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die kamers is ingerig met 'n TV, elektriese kombers en 'n verwarmer. Elke kamer het ook toegang tot die gemeenskaplike sitkamer en kombuisie.

Daar is WiFi in al die kamers.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Nest is naby 'n hele paar winkels en restaurante in die dorp. Dit is ook net 2,5 km vanaf die Wolhuterskop Natuurreservaat, waar jy heerlik kan voëlskyk en die voetslaanroetes verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kotie R
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging, gasvry, skoon en netjies. Baie netjiese en ruim kamer.
Apr 2026
Stefaan C
Saam met vriende
5.0
Ek kan regtig oor niks kla nie. Dit was baie lekker en rustig.
Apr 2026
Anneli L
5.0
Ongelooflik lekker. My tyd by The Nest was baie baie lekker!
Mrt 2026
Annelie G
Besigheidsreis
5.0
Sal vir seker aanbeveel. Baie lekker, gemaklike beddens is doeksag. Mooi tuin met uitsig, sal vir seker aanbeveel.
Mrt 2026
Wesley B
Besigheidsreis
5.0
Will be back. Absolutely beautiful venue and the owner is very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 134

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 520
per nag, vir 1 mens
Bespreek

3 Van Raalte Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0d5bdb7755058d0f7f387a6c54c917957c5c6d1db9fdebb1a56c34afc1d0652f1f1ed7d35f84d9a78dbc49637ca77789b86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 1 mens 134 5 1 5 3 Van Raalte Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.243624877077 28.308602571487

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang