+46

The Point Hotel

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Goed

Netheid
3.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.8
Adelle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige, hartlike verblyf met see uitsig. Ons is ongelooflik hartlik by The Point Hotel ontvang, met ’n heerlike verwelkomingsdrankie wat die toon vir ons verblyf gestel het. Die personeel het ons vinnig en vriendelik met ons bagasie gehelp. Die uitsig vanuit ons kamer was werklik besonders — ’n prentjie wat mens nie maklik vergeet nie. Die kamer self was skoon, netjies en baie gerieflik. Ontbyt was ’n feesmaal, geskik vir ’n koning. Baie dankie, Point Hotel. Ons het dit opreg geniet om by julle tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige nag geluister na golwe wat breek! Vriendelike en behulpsame ontvangs. Lieflike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drummond M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Fantastic. Will do it again. We had a wonderful time. Staff were all very helpful and full of smiles. Lovely view and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Fantasies. Sal weer en weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelson G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Totally enjoyable. We really enjoyed our stay. Staff were friendly and helpful. The location was amazing. Will totally recommend The Point Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

De G
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronald T
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Clean and basic. Nice sea view, sufficient parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Thys D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Ons het die 2 dae daar geniet. En sal weer terugkom. Ons is baie vriendelik verwelkom. Hulp is verleen met bagasie. Die verwelkomingsdrankie was 'n verrassing. Lekker gebly. Kamer netjies en skoon. Etes in die restaurant was heerlik! Uitsig onverbeterlik! Dankie vir die botteltjies water in die kamer. Die toilet in die badkamer bietjie te laag vir ouer mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonette L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2025

Kamer met besondere uitsig oor die see. Die hotel is op 'n pragtige plek geleë. Parkering gedurende die dag is 'n probleem. Daar is geen spesifieke parkering vir hotelgaste nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Hotel presents a rather run down appearance. Needs to be "refreshed.". Lovely location. Friendly staff. Rather noisy around the bar (at the entrance) on Saturday evening. Staff extremely helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Fenil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 92

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Point Road, The Point, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 92 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6226ca580b25e08e1c774fe33de12f9b5148af3938c55aa6f45d4d2fc069a5c6663fcdcdb7ff227970f4887aaab044dd176b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 990 per nag (plek vir 2) 92 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang