LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Point Hotel | LekkeSlaap
+35

The Point Hotel

Hotel

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 11 resensies vir The Point Hotel
Netheid
2.8/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
2.9/5
Mlungensi M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mlungensi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good.

Only problem is that the TV was not working and there was always nobody at the reception and there is no phone in the rooms. Cleaners did not clean very well the bed was not made up well.

Hanlie D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, was probleem om beddegoed betyds oor te trek.

Daar is blykbaar 'n probleem met genoeg beddegoed. Hulle het eers ná vieruur die middag die bed kom oortrek. Die uitsig en ligging is fantasties. Loopafstand van restaurante. Lekker vakansie-atmosfeer.

Lardus B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lardus B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Uitstekende ligging en ontbyt is heerlik. Matras was goeie gehalte. Hotel kort wel bietjie algemene onderhoud.

Benita S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Benita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak diens.

Daar was probleme met ons bespreking. Alhoewel ons bespreek het en reeds betaal het, kon hul nie ons bespreking kry nie.

Lizeth K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lizeth K
Gesin met tieners

Die kostes vir hotel was definitief nie die waarde werd.

Die hotel is 'n 3 ster en nie 4 ster.

Johan M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging uitstekend. Baie mooi uitsig oor see.

Kamer mooi oorgedoen. Deurslot nie gewerk en kon nie herstel word tydens verblyf nie. DStv nie gewerk oor 4 dae nie. Handdoeke baie oud maar skoon. Personeel behulpsaam by ontvangs en etes, maar kort nog bietjie opleiding met diens. Kos gereeld te min a.g.v. groot toergroep met ontbyt. Met Kersete het sekere disse opgeraak binne 2 ure. Kos-variasie beperk met ontbyt. Parkering nie veilig. Ligging uitstekend en uitsig baie mooi.

The Point Hotel's terugvoer

Thank you for review.

The Point Hotel
Paul G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Paul G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en uitsig - dis al.

Tans besig met opknapping wat al lank terug moes gebeur het. Plek lyk deurmekaar, hysbak vuil, sy vloer vol sement. Lyk of niemand in beheer is by die hotel nie. Die ontbyt, was seker die slegste wat ek al in enige hotel ervaar het. Baie min verskeidenheid, net wibrood, nie een stuk kaas, koue vleis of tamatie voorgesit nie. Teen die pryse wat hulle vra was dit regtig onanvaarbaar. As jy nie die volle "package" kan veskaf nie, moet jy nie volprys daarvoor vra nie.

Carel K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Carel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike uitsig, maar dit is waar dit eindig.

Dit was ons derde besoek aan die Punt Hotel. Die uitsig is wonderlik, maar die kamers is nie waarde vir geld nie, die afwerking is pateties ten spyte daarvan dat die kamers oorgedoen is. Die melk in die kamer vir die koffie was suur. Die veiligheidsketting se meganisme is verkeerd geïnstalleer; as jy die deur oopmaak val die ketting uit. Potloodmerke teen die dak en teëls. Plekke wat half geverf was. Die personeel is onvriendelik. Die hele idee wat 'n mens kry, is vir die uitsig. Vat dit of los dit.

The Point Hotel's terugvoer

Good day,
Thank you for the email received. We appreciate all feedback, whether it be positive or negative, as we only wish to improve our services.
Please could you be so kind as to advise me the room number you stayed in? Or alternatively your surname, so I can investigate the matter for you further and give you feedback regarding your complaint.

Kind regards,
Teneil Claassen

The Point Hotel
Otto J - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Otto J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die kuiertjie baie geniet!

The Point Hotel is so pragtig geleë dat 'n mens amper net op die stoep wil sit en die see indrink! Kamers lekker ruim. Die ontbyt is uitstekend en aandete was ook heerlik. Sal aanbeveel.

Murvin P - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murvin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay - will come again soon

Had a really good stay. The only suggestion from my end would be that the parking bays should be marked with room numbers to avoid confrontation and unpleasant situations between public and other hotel guests. That would be much appreciated. Thanks for everything, Mr & Mrs Pienaar.

Gerhard V - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig iets besonders! Baie netjies, veilig en die kamer is elke dag skoongemaak.

Ons het drie nagte daar deurgebring en dit was regtig baie lekker. Al wat my gepla het is die voertuie wat so laataand daar musiek gemaak het in die parkeerarea. Die buffet was baie lekker. Ek sal The Point Hotel enige tyd weer besoek.

Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIzNDhhZmU2LTJhN2QtNDE1Ny1hNGJkLTY4NGMwYTQxYzNhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 4 Point Road The Point 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.185708917216 22.158318758011
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!