+23
Selfsorg in Fernridge

The Railway Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Margaret G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, skoon en vriendelik. Ons het 'n baie gemaklike oornag by die Railway Cottage gehad, alles was reg. Willem is vriendelik en hulpvaardig, en die huisie is skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Ruim, skoon en stil met alles wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyable. Stay was very comfortable. Willem was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Comfortable and peaceful, home from home. Very good and attentive host. Perfect home away from home. Beautiful garden and views, and the house is well equipped for all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies en skoon, met pragtige uitsig oor die berge. Stil, rustig en salig. Als wat jy nodig het en meer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike H
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Baie netjies. Baie lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Very peaceful. Highly recommended. The owner was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Hi Anthea, it was a pleasure to host you and your family.

Ronelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker akkommodasie. Pragtige cottage met alles wat jy nodig het daarin. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonecia J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie lekker gebly. Willem is die beste gasheer ooit. Sjoe, ek weet nie eers waar om te begin nie. By al die plekke wat ek al ingeboek was, het ek nog nooit so vriendelike gasheer teëgekom nie. Willem is regtig 'n amazing host/persoon. Die Kothuis is ruim, skoon en netjies. Pragtige skilderye wat self deur hom geskilder is. Veilige en rustige area met 'n pragtige uitkyk oor die Outeniqua-berge. Ek beveel hierdie plekkie definitief aan en sal beslis weer daar boek. Mag jou gastehuis geseën bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liandre B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Great. Awesome cosy cottage. Modern locking up and go. Next to train tracks, so early mornings you see the Outeniqua railroad train going past.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Willem
The Railway Cottage
Dankie, sien uit om julle weer te ontvang

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 48 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang