Fernridge Akkommodasie by The Railway Cottage | LekkeSlaap
+32
+32

The Railway Cottage

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste.

Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, oond, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir gaste se gebruik.

Wild Horses het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n induksieplaat, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n braai-area, gratis WiFi en parkeerplek beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Kingswood Gholfbaan, Redberry Farm, die Tuinroete Botaniese Tuine, voetslaanroetes, bergfietsry, visvang, kanovaart en duik in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Railway Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Railway Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.944385727021 22.464533150196
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za