+23
Selfsorg in Fernridge

The Railway Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uit en uit die moeite werd. The Railway Cottage is definitief die moeite werd. Dis op die rand van George geleë, so dis lekker rustig, maar naby genoeg aan die middedorp. Dit is baie goed toegerus, met 'n lekker braaiplek, en het selfs 'n groot garage vir nodige parkering. Willem was ook baie behulpsaam en vriendelik. Ek kan The Railway Cottage met 'n geruste hart aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Sal weer terugkom. Ons het baie lekker gekuier. Net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Rustig, gerieflik. Dit was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marquax R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Will use this cottage again. It was comfortable. Beds had heaters. Great parking. Facilities were good. It was nearby restaurants and shops. I like that it is near the botanical gardens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, skoon en vriendelik. Ons het 'n baie gemaklike oornag by die Railway Cottage gehad, alles was reg. Willem is vriendelik en hulpvaardig, en die huisie is skoon en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Ruim, skoon en stil met alles wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyable. Stay was very comfortable. Willem was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Comfortable and peaceful, home from home. Very good and attentive host. Perfect home away from home. Beautiful garden and views, and the house is well equipped for all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2026

Simple and convenient. Spacious, with everything we needed. The Railway Cottage provided a great base for our family as we attended an event in the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies en skoon, met pragtige uitsig oor die berge. Stil, rustig en salig. Als wat jy nodig het en meer .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Bespreek

1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang