+23
Selfsorg in Fernridge

The Railway Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste.

Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, konveksie-oondjie, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Verder is daar 'n wasmasjien beskikbaar. Daar is 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir gaste se gebruik. DStv is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Kingswood Gholfbaan, Redberry Farm, die Tuinroete Botaniese Tuine, voetslaanroetes, bergfietsry, visvang, kanovaart en duik in.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marquax R
Gesin met tieners
5.0
Will use this cottage again. It was comfortable. Beds had heaters. Great parking. Facilities were good. It was nearby restaurants and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Margaret G
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, skoon en vriendelik. Ons het 'n baie gemaklike oornag by die Railway Cottage gehad, alles was reg. Willem is vriendelik en hulpvaardig, en d...
Sien meer
Mrt 2026
Jaco L
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Ruim, skoon en stil met alles wat jy benodig. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2026
Brenda F
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Stay was very comfortable. Willem was very welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Tracy V
Gesin met tieners
5.0
Comfortable and peaceful, home from home. Very good and attentive host. Perfect home away from home. Beautiful garden and views, and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Railway Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1a Andrew Swart Drive, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 49 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.94438446393 22.464554245626
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang