Pick your preferred language

English

Afrikaans

+14

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

3 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Reeds bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers op The Island in Sedgefield. Die ligging bied toegang tot die strandmeer en riviermond en Swartvleistrand is 6,1 km weg.

Die vakansiehuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die huis het ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Daar is 'n swembad vir warm somersdae en 'n braai.

Gaste kan die Wild Oats Community Farmer's Market in Sedgefield besoek en verskeie doendinge soos visvang, gholfspeel, perdry, fietsry en voetslaan in die omgewing geniet. George Lughawe is 43,5 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Reeds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

25 Hertzog Street, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZyGs9MYv7XdNiA9gvgKToEmhXhPOIVTTZR0YGCTLDYFfhPeZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 25 Hertzog Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.01656156253 22.77924235582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang