LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Reeds | LekkeSlaap
+14

The Reeds

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

The Reeds bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers op The Island in Sedgefield. Die ligging bied toegang tot die strandmeer en riviermond en Swartvleistrand is 6,1 km weg.

Die vakansiehuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die huis het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler en gaste het toegang tot braaigeriewe. Daar is 'n swembad vir warm somersdae.

Gaste kan die Wild Oats Community Farmer's Market in Sedgefield besoek en verskeie doendinge soos visvang, gholfspeel, perdry, fietsry en voetslaan in die omgewing geniet. George Lughawe is 43,5 km weg.

Slaapplek

’n Bespreking by The Reeds sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir The Reeds
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Hertzogstraat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Reeds het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 25, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZZyGs9MYv7XdNiA9gvgKToEmhXhPOIVTTZR0YGCTLDYFfhPeZs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 25 Hertzog Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.01656156253 22.77924235582
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!