+38
Hotel in Kiepersol

The Reserve Boutique Hotel

Koningkamer
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamers het elk lugversorging, 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met ys, 'n haardroër en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die restaurant is 7 dae per week oop van 08:00 tot 18:00 elke dag.
Die restaurant bedien ontbyt en middagete, maar op die oomblik is net die kroeg saans oop. Gaste kan by Hazyview Cabana's eet, wat net 'n kort rit verder is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer met slaapbank
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie met ys, 'n haardroër en WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Dubbelslaapbank

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Kroeg
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Die restaurant is 7 dae per week oop van 08:00 tot 18:00 elke dag.
Die restaurant bedien ontbyt en middagete, maar op die oomblik is net die kroeg saans oop. Gaste kan by Hazyview Cabana's eet, wat net 'n kort rit verder is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9EV9LwPXILb9sP1tepOmuBaJ9XEfC96QDLYZrkIQtG1DS1tZOV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.031244 31.024834
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang