+8

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • The Royal Hotel 33 Main Street, Riebeek kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Royal Hotel is in Riebeek-Kasteel, een van Suid-Afrika se oudste dorpe sowat 80 km noordoos van Kaapstad. Dié hotel bied verblyf met 'n koloniale styl vir sakereisigers en paartjies.

Ons het 4 Dubbelkamers, 1 2-Enkelbedkamer, 4 Deluxe Dubbeltuinkamers, 1 Deluxe 2-Enkelbedkamer in die Tuin, en 4 Royal Suites. Altesaam is daar slaapplek vir 28 gaste. Elke kamer het gerieflike beddens, volledige en suite-badkamers, ondervloerse verhitting, lugversorging, DVD-speler, TV met DStv, en kamerdiens.

Geriewe op die perseel: tuin, swembad, kroegarea, restaurant, gastesitkamer, konferensiegeriewe en spa.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en swem in.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • The Royal Hotel 33 Main Street, Riebeek kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Royal Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek

The Royal Hotel 33 Main Street, Riebeek kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTU1YTEyLTIwYzEtNDQ1My1iM2I5LTIyZmNhYzczZTEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 690 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 The Royal Hotel 33 Main Street Riebeek kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.38326152486 18.896448165178

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang