LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Royal Hotel | LekkeSlaap
+8

The Royal Hotel

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Royal Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.1/5
Henri F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Personeel vriendelik en behulpsaam.

Gin 'n besonderse spesialiteit by die kroeg. Vuur in kaggels in kroeg en sitkamer verwelkom gaste en skep aangename atmosfeer.

Hymne L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hymne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verrassing!

Riebeeck Kasteel was vir ons 'n heerlike verrassing. Dit is 'n mooi skoon plattelandse dorpie met baie om te geniet en lekker mense. Die Royal Hotel se verblyf was pragtig en gemaklik en hul ontbyt heerlik! Dit is 'n besonderse karaktervolle hotel.

William S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Saam met vriende

Great accommodation, service and food.

This was a surprise for our wives - they loved the hotel. Breakfast was a good place to start our day. Beds comfortable and rooms clean. Staff friendly and helpful.

Sumarie S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sumarie S
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik! Die diens is uit die boeke en die mense wat daar werk net ongelooflik fantasties.

Dit was 'n heerlike aand saam met ons kinders voor die Lentefees-maraton. Die verblyf was uit die boeke maar die mense het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak.

Emily B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emily B

Uitstekend.

Ons was almal aangenaam verras. Baie dankie vir uitstekende diens.

Yvette M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek en anders met die eg plattelandse elegansie.

Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle diens is puik en niks is te veel gevra nie. Die kamers is pragtig en skoon en die ontbyt was uit die boeke. 'n Onvergeetlike verblyf.

Anne V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly hier. Ek kan dit aanbeveel.

Cynthia P - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed om oor te slaap in 'n baie lekker kamer.

Heerlike kamers met gerieflike beddens!

Nicola W - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nicola W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed, maar die diens in die restaurant en by die ontvangs was nie so waffers nie.

Sien die sterre hieronder.

Richard B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend, net jammer van al daai trappe.

Sien die sterre.

Des T - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend met 'n luuksheid wat mens nie ongemaklik laat voel nie.

'n Pragtige hotel in 'n pragtige deel van die Kaap. Sal beslis weer kom kuier.

Ivan S - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi met 'n baie rustige atmosfeer.

'n Lekker rustige wegbreeknaweek!

Dietmar H - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dietmar H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens!

Sien die sterre hieronder.

Johann V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike hotel

Gaan bly 'n aand oor en geniet ouwêreldse verblyf!

Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 990
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Royal Hotel 33 Hoofstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTU1YTEyLTIwYzEtNDQ1My1iM2I5LTIyZmNhYzczZTEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 990  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 The Royal Hotel 33 Main Street Riebeek kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.38326152486 18.896448165178
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!