Riebeek-Kasteel Akkommodasie by The Royal Hotel | LekkeSlaap
+8
+8

The Royal Hotel

  • Vanaf R1 690 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Royal Hotel 33 Hoofstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Royal Hotel is in Riebeek-Kasteel, een van Suid-Afrika se oudste dorpe sowat 80 km noordoos van Kaapstad. Dié hotel bied verblyf met 'n koloniale styl vir sakereisigers en paartjies.

Ons het 4 Dubbelkamers, 1 2-Enkelbedkamer, 4 Deluxe Dubbeltuinkamers, 1 Deluxe 2-Enkelbedkamer in die Tuin, en 4 Royal Suites. Altesaam is daar slaapplek vir 28 gaste. Elke kamer het gerieflike beddens, volledige en suite-badkamers, ondervloerse verhitting, lugversorging, DVD-speler, TV met DStv, en kamerdiens.

Geriewe op die perseel: tuin, swembad, kroegarea, restaurant, gastesitkamer, konferensiegeriewe en spa.

Doendinge in die omgewing sluit wynproe en swem in.

Kenmerke

Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Konferensiegeriewe

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir The Royal Hotel
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • The Royal Hotel 33 Hoofstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Royal Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 690
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 690
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: The Royal Hotel 33 Hoofstraat, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwMTU1YTEyLTIwYzEtNDQ1My1iM2I5LTIyZmNhYzczZTEwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 690  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 The Royal Hotel 33 Main Street Riebeek kasteel 7307 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.38326152486 18.896448165178
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za