5 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Shire Family Unit is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die noordelike deel van Bloemfontein. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n gesin wat gemaklike oornagverblyf soek. Twee ander eenhede is ook op die eiendom en deel slegs die parkeerarea.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, enkelgasplaat, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel, twee enkelbeddens en 'n enkelbed vir 'n kind in die klein solder. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat patio met betonmeubels en 'n braai, sowel as veilige parkering op die perseel. Troeteldiere kan teen 'n bykomende skoonmaakfooi geakkommodeer word indien vooraf gereël.
Die verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Skole soos Oranje Meisies en Hoërskool Sentraal is binne 3 km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 167
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink The Shire Family Unit het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang