+21
Selfsorg in Bayswater

The Shire Family Unit

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Adri D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Excellent. We enjoyed our stay very much. The host took the time to make us feel at home, and her personal touch was evident throughout our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee K
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Baie ontspannend, het gerieflik en lekker gebly. Baie dankie vir alles! Baie skoon en netjies met uitstekende aandag aan detail. Sal definitief weer hier tuisgaan wanneer ons Bloemfontein besoek. Is so 'n warm en vriendelike gasvrou, sy het ons heeltemal tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Baie netjies, rustig en gerieflik. Sal definitief aanbeveel. Huis is baie netjies en omgewing is rustig. Daar is alles wat nodig is met aandag aan detail. Motors ook veilig agter hekke. Dankie, vir vriendelikheid en behulpsaamheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina G
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Pragtig, gerieflik, netjies. Pragtige skoon, netjiese plek. Sommer tuis gevoel, met spesiale aandag aan detail en gasvryheid. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die beste in Bloemfontein. Fantastiese verblyf met die beste gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantel S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Keep up the great service that you are rendering. Fantastic, great service, beautiful accommodation with everything and more that you need. Service with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorene W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Exceptional. Exceptional. 10 stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula N
1 nag
5.0
Jan 2026

Neat, tidy, comfortable and pet friendly. Perfect overnight accommodation! Perfect overnight accommodation travelling from Mossel Bay to Secunda. Neat, tidy and comfortable. Pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Pragtige plekkie. Oulike gebruik van spasie. Stylvol en smaakvol. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 204

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 190
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 190
per nag, vir 4 mense
Bespreek

3 Polyhymnia Street, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1381bed5ae249a400e76e019968cf0a41e3a8d69a485acac63df0e47075d9f2e11b9a2a28bc6a1a0071ab89a07802d0982f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 4 mense 26 5 1 5 3 Polyhymnia Street Bayswater 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.084471287377 26.229262170413
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang