+20
Selfsorg in Arniston

The Sunspot of Arniston

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die tariewe is vir selfsorg.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Gaste moet by die kantoor inklok en sal dan aanwysings na die verblyf ontvang.
Bring asb. jou eie lanterns of ligte saam in geval daar beurtkrag is.
Reg van toegang voorbehou deur die bestuur.
Gaste aanvaar verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade of verlies gedurende die huurperiode deur huurders of gaste.
Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Accommodation en/of die huieienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
Slegs die aantal persone waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Indien die kapasiteit oorskry word, sal gaste gevra word om die perseel onmiddellik te verlaat.
Geen mondigwordingsvieringe, matrieks, of luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
Geen terugbetalings indien jy jou verblyf kortknip nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 710
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 710
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 710
per nag (plek vir 12)
Bespreek

6 Rand Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6XpQBcPfIQyU22FyVxe1oGdQg7tbwZNMKRlx7uvjLHfN4OUJ5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 710 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 6 Rand Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665518 20.229455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang