+58
Gastehuis in Caledon

The Vintage Crane Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Montrio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Great plek en waarde vir geld. Baie nice atmosfeer gewees, netjies en alles in plek met genoeg veilige parkeerarea, kamers was skoon gewees, alles dienste is vir ons geoffer en baie vriendelike dame wat ons verwelkom het. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helaine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en gemaklik. Lieflike plek om te bly met 'n super nice dame wat alles bestuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeline K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik. Was 'n plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke G
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2026

Slegte eienaar, prys is ok vir wat jy kry, stil area. Ons het die naweek van die 2de Mei (vir een aand) gebly in die gastehuis vir 'n troue in die omgewing. Vroeër in die week het ek hulle gekontak om te hoor oor die moontlik van vroeër inklok die Saterdag (12h00 in plaas van 14h00), maar daar is verduidelik dat dit ongelukkig nie moontlik is nie omdat die vorige mense 10am uitgeklok het die oggend en daar moet eers skoongemaak word, geen probleem daarmee nie. Ek het alhoewel toe later uitgevind dat die vriende wat ook by hulle bespreek het is gesê dat hulle vroeër kon inklok. Kom toe teen 13h45 aan by die gastehuis om genoeg tyd te gee vir dokumentasie uitvul en inklok (nie verwag om kamer toe te gaan nie), maar daar is toe gesê ons moet buite die hek wag, in die straat, tot 14h00 omdat ons nie voor die tyd op die erf mag wees nie, en die eienaar is "baie erg en moeilik oor die inklok tyd". Toe staan ons (insluitend twee ander voertuie) buite in die straat tot 14h00. Die matras in die kamer was ook so uitgelê dat jy die basis van die bed voel en die handdoekreëlings in die badkamer is stukkend. Verf dop plek plek in die kamers af en die plekkies kort duidelik bietjie aandag. Die bestuurder wat op die perseel is, was wonderlik, maar met die gesindheid van die eienaar sien hierdie plek my nie weer nie. Geen probleem met die gedeelde badkamers tussen die slaapkamers nie, kan moontlik net probleem wees indien die ander gaste onbekend aan jou is. Het in die "Wooden Chest" kamer gebly.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Elizma A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Geen. Ontvangs was vriendelik, verblyf lekker en alles was in geheel net goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

We had a lovely time there. Very friendly and good service. The place was neat and tidy and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Awesome. Awesome service, privacy respected. Great place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very good. Very good place to stay. The service is excellent and there is also a nice place to chill and play pool and other games.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Het baie lekker gebly. Plekkie was baie gerieflik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Protea Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12e8d8b114ff81c022984bdc92bbc9da73564d4af55802ffa0e2f94d6a0c74e8ae33cbed0d2bfefbda865963781c58dd90d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 17 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.230551 19.432448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang