+48
Selfsorg in Arniston

The Weaver

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Mark S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2021

Great. It was great, nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rozinah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Okt 2021

Dit was baie lekker. Bietjie koue weer, maar steeds lekker. Ons het 1 of 2 muisbesoekers in die huis gehad. Nadat ons gekla het, is 'n muisvalletjie buite gesit. Dit het die kinders bietjie getroos. Ek het gedink die bedrag is betaal vir skoonmaakdiens elke oggend. Was nie ingenome toe ek hoor dit is vir wanneer ons vertrek nie. Dit het niks met die gas te doen nie. Die bedrag wat ek betaal om te huur moet die skoonmaak betaal as ek weg is. So dit het my baie ontstel. Want die yskas het geruik asof daar lank ou vis gelê het. So daai skoonmaak is nie so wat wonders nie. Sê maar net. So ek sal twee keer dink voor ek weer by Etnas huur.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 50

Resensies 178

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

2 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa46460f904d7c656c2f4bdfafeca9a79a9959e6e298a491d62a664723dcbf0330c33d8b40dc7294b11851ffce43d46c74209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 240 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 2 Bird Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.669992 20.233026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang