10 gaste
5 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 15th Street, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Whale Tale Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die veilige Shelley Point Gholflandgoed.
Hierdie huis is ideaal vir groter groepe of gesinne en dit bied pragtige see-uitsigte oor Stompneusbaai. Dit het 'n gerieflike ligging sowat 100 m vanaf die naaste afgeleë strand in die Shelley Point Landgoed. Die huis bied slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het stapelbeddens.
Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Daar is 'n wasmasjien in die waskamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.
The Whale Tale Villa is sowat 160 km vanaf Kaapstad se middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 15th Street, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink The Whale Tale Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 15th Street, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang