Pick your preferred language

English

Afrikaans

Oord in Wildernis

ANEW Resort Wilderness

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Matlagolo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

We were very relaxed. My wife and I were very pleased with our stay at the Wilderness Hotel. We really enjoyed the hospitality. We will definitely go back again. The food was delicious, especially the buffet, and the waitress by the name Yolanda was very helpful; she was exceptionally good. She attended to us very well, was knowledgeable of the menu, and recommended good drinks for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Vriendelik, netjies, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Would stay again! Great stay in the hotel trapped in time. They upgraded us to the honeymoon suite, which was massive and had good amenities. Breakfast buffet was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Heloise C
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Net teleurgesteld dat daar gewerk en gebou word. Net jammer dat die hele hotel onder konstruksie is, oral is kontrakteurs besig, vol stof en kappery.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Frik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2025

TELEURSTELLEND VIR 'N PENSIONARIS SE KOSTE. Dit is met hartseer dat ek hierdie terugvoering gee, aangesien ek en my vrou bloot rustig vir twee dae wou wegbreek by ’n sogenaamde spoghotel. Ongelukkig was daar verskeie probleme: By aankoms was die hotel se voorkant onder groot opknappingswerk, wat dit moeilik gemaak het om by ontvangs uit te kom — veral op ons ouderdom. Hiervan was daar geen melding deur die webtuiste nie. Dit was onseker by watter kamer ons sou inboek, alhoewel ons vooraf gevra het vir ’n kamer met so min trappe moontlik. Die eerste kamer waarin ons geplaas is, het die volgende probleme gehad: miere in die houtwerk, geraas van skuur en verf aan mure en kosyne, asook ’n verstopte stort. Na ons klagte is ons die volgende oggend verskuif na ’n ander kamer. Dankie aan ontvangs se personeel vir hul hulp hiermee. By navraag oor die jacuzzi by die gesondheidsspa is ons meegedeel dat die waterdruk en tekorte ’n probleem is, en dat ons nie van dié diens gebruik kon maak nie — een van die hoofredes waarom ons juis hierdie hotel gekies het. Dit het groot teleurstelling veroorsaak. Die tweede kamer was voldoende, alhoewel ons weer moes vra vir basiese items soos ’n asblik, haardroër en ’n ekstra kombers. Weereens dankie aan ontvangs vir hul bystand. Ek sal egter nie weer hier tuisgaan voordat alle herstelwerk afgehandel is nie. Dit is swak dat sulke belangrike inligting nie vooraf aan gaste gekommunikeer word nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marilyn D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Fantastic location but a poorly run establishment. We arrived with no assistance offered to get our suitcases up a staggered set of stairs. The room was comfortable, mattress firm. The buffet Sunday lunch on offer was dire. The waitress did not have a clue what the cocktails were. The food was limp and tired looking, the beef looked like a lump of charcoal. Completely overcooked. Staff were lacklustre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henk G
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2025

Kort opknapping. Goeie ontbyt en ligging. Hotel kort opknapping.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ben M
1 nag
3.4
Mrt 2025

Daar is ruimte vir verbetering. Alhoewel die kamer skoon was, het daar 'n muwwe reuk teenwoordig. Die venster het uitgekyk op 'n vuil binnehof. Die binnekant van die hotel kom oud voor en kort onderhoud en herstelwerk op talle plekke. Daar is nie veilige parkering nie en ook geen sigbare sekuriteit vir gaste se voertuie nie. Ook geen sigbare toegangsbeheer nie en persone met kwade bedoelings kan ongehinderd tot by gaste se kamers stap en maklik toegang verkry tot sekere kamers waar talle kamervensters wat op die binnehof uitkyk geen diefwering het nie. Talle skoonmakers wat op diens is, kom ledig voor.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Anew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 959
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 959
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 959
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 George Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 444 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9345b75cb5d1351e59b75590bec9b18bfbacac7816b7465bc6887eb68ba3d527bbb59e5ab80e8e42c29d2ba19967b89dca62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 959 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.993022198041 22.57717511442
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang