The Willow
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Corne P - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker huis, Hester is die beste gasteheer.
Magrieta R - Mei 2022
Algehele gradering
Gee 5 uit 5 vir alles.
The Willow se terugvoer
Thank you so very much for being amazing guests.
Annamarie S - Mei 2022
Algehele gradering
Baie goeie ligging, naby alles, ruim, skoon, netjies, vriendelike gasvrou.
The Willow se terugvoer
Thank you very much for your words and for being a fantastic guest.
Elton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en baie netjies.
Belinda V - Jan 2022
Algehele gradering
Mooi gastehuis, met al die "bells and whistles".
Edian V - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Salome V - Nov 2021
Algehele gradering
Ruim akkommodasie. Een badkamer is splinternuut oorgedoen. Beddens gerieflik en skoon.
Skye L - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful stay!
Robert K - Okt 2021
Algehele gradering
Great place to stay, people very friendly and helpful.
Rene R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjies en in ’n stil en rustige area.
Estelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Hester het uit haar pad gegaan ons verblyf gemaklik en heerlik re maak. Huis is skoon, groot en gerieflik ingerig met alles wat jy kan nodig hê. Sal The Willow absoluut aanbeveel. 10/10!
Mieder P - Sep 2021
Algehele gradering
Great.
Marlene O - Aug 2021
Algehele gradering
Ongelooflike vriendelike mense, top diens!
Angus P - Aug 2021
Algehele gradering
Was fantasties. Sal beslis weer teruggaan.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap