Pick your preferred language

English

Afrikaans

+59
20% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

The Yard bied gerieflike verblyf in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante.

Elke eenheid is afgekamp om dit dierevriendelik te maak, maar dit is net geskik vir klein- of mediumgrootte honde, aangesien die tuintjies klein is en die heinings net 1 m hoog is.

Daar is gratis, veilige parkeerplek en selfs spasie vir waentjies.

Die verblyf-opsies wissel van volkome selfsorgverblyf tot slegs verblyf. Daar is 5 eenhede wat in totaal slaapplek aan 18 gaste bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Yard het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Roos Street, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9903b8b098379876a81c030dbf2713a9833120e4e93ef68f516d3d6513c8479de565cb852301f26e314c1df147d45f82f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 20 Roos Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.15440612571 18.871575595736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang