Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yard

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 48 resensies vir The Yard
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Tina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and central, comfortable and clean, very helpful and friendly hostess!

Lovely spot for a short stayover, everything at hand we needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Yolande B
Gesin met tieners

Beknop maar netjies en skoon.

Die vooraansig laat jou aanvanklik bekommerd aangesien dit effens verwaarloos voorkom. Die kamer is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Yolande
'The Yard' word geadverteer as 'Urban Farmstyle Accommodation'.
Ons passie is om oudhede te vernuwe en (kreatief te verander) om dit bruikbaar te maak. Meeste van ons gaste verkyk hulle aan die dinge wat ons hier her-gebruik en geniet die feit dat alles nie klinies is nie, maar eerder oorspronklik en uniek.

Elke mens se smaak verskil en ons respekteer dit.

The Yard
Eustace P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eustace P
Gesin met tieners

Baie lekker, my vrou was net nie gemaklik met kameras in die gang en kombuis.

Baie lekker! Baie mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Eustace
Die kameras werk glad nie
Jammer dat dit julle gepla het. Ons sal plan maak om hulle te verwyder.

The Yard
Erika F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika F

Great.

Very nice, we had our dogs with us and it was nice for them too to have a little garden to stretch their legs. The veranda is also very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Ons het verlede jaar die laaste eenheid omkamp sodat elke eenheid nou diere-vriendelik is. Dit is wel belangrik dat ons gaste verstaan dat ons net klein tot medium honde kan huisves, aangesien die heinings net 1 meter hoog is.

The Yard
Albertus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doel geskik.

Goeie ligging en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Bert
Ons het geniet om jou by ons te ontvang op The Yard. Baie dankie vir jou geduld, liefde en ondersteuning. Ons dink aan jou te midde van jou moeilike situasie.

The Yard
Sonnia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar wil bly.

Baie lekker gebly in die cottage. Toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig. Sal uit haar pad gaan om jou behulpsaam te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Sonnia,
Dankie vir die tyd en moeite wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf.
Bly julle het julle verblyf by ons geniet!

The Yard
Abbigail D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbigail D

Veilig en naby aan winkelsentrum asook die strand.

Loopafstand van alle geriewe. Veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Abbigail
So bly julle het die kuier geniet ten spyte van die erge wind wat ons oor daardie dae gehad het.

The Yard
Geoffery H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Geoffery H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer kort 'n verf, stort mors water buite stortarea.

Mure lyk of daar muf op is. Geen borde messe of vurke was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Geoffery
Sjoe, jy het my nou amper laat skrik. Ek dog die messeware en borde is gesteel.
Maar gelukkig, toe ek die kas oopmaak, is alles nog veilig binne-in. Ons het gedink dit is netjieser om die breekware in die kas te pak.

Wat die mure aanbetref, ons het 'n "rustic" voorkoms en daarom het ons die mure "gebag". Ek verstaan dat dit nie almal se smaak is nie.

Wat die stortwater aanbetref - dankie dat jy ons in kennis gestel het - ons sal hieraan aandag gee.

The Yard
Yolanda L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L

Rustig.

Die unit is baie goed toegerus en as ek vrae gehad het, kon ek via WhatsApp met die eienaar kommunikeer en dit is elke keer in detail beantwoord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinardt P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinardt P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en ruim.

The Yard het alles wat nodig is en bied ruim spasie, ongelukkig geen see-uitsig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jahni D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahni D
Gesin met tieners

'n Weggesteekte juweel.

Ons was so verras met The Yard! Wat 'n uitsonderlike plek om te bly, heerlik sentraal in Gordonsbaai. Die detail in hierdie blyplek is uitstaande: Elke dingetjie werk perfek en is op sy plek. Dit was veral lekker vir ons wat met ons hond gereis het, want ons kamer het 'n privaat tuintjie gehad. Puik, ons sal beslis terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Jahni
So dankbaar dat julle lekker hier gekuier het.
Ons probeer om dit so maklik en veilig as moontlik te maak vir julle en die dierekinders.

The Yard
Cherilee N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherilee N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die atmosfeer was baie kalmerend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Cherilee
Ons is bly dat julle dit by die Cottage geniet het.

The Yard
Gerrit L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L
Besigheidsreis

Dit was waarde vir geld en alles het aan my verwagtinge voldoen asook die vriendelike wyse waarop Marinda my navrae beantwoord het.

Ek sal beslis die verblyf weer gebruik en vir ander persone aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Gerrit
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het.
Baie seen vorentoe op julle pad.

The Yard
Jeanetha B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetha B

Uitstekend.

Dit was heerlik om daar te bly. Marinda is 'n goeie gasvrou en ek sal beslis weer daar wil bespreek as ek Gordons Baai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Dit was heerlik om jou en jou honde by ons te huisves.
Dankie ook vir jou bydrae met raad, daad en voorstelle.
Hoop ons sien julle binnekort weer.

The Yard
Leon W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë, netjies en alles wat ons nodig gehad het.

The Yard is binne loopafstand van die strand, die winkels en alle restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Leon,
Dis gaaf dat julle hier by ons oorgebly het en ons hoop om weer te sien.

The Yard
Jeanne S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous hosts, clean with everything needed and perfect for the dogs.

Traveling with our 2 dogs we could not have asked for anything better! Our hosts could not do enough for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Jeanne, thank you so much for your lovely review. It was great getting to know you a little better. Hope to see you back at The Yard soon.

The Yard
Chantel K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, bekostigbaar, basiese skoon geriewe, veilige parkering, baie vriendelike diens.

Alles was presies soos ons verwag het. Marinda is 'n lieflike gasvrou en het ons persoonlik ontvang en verwelkom. Daar is baie aandag aan detail gegee en herwonne materiaal is gebruik om dit 'n lieflike plaas atmosfeer te gee, sonder dat enige iets goedkoop of uit plek voel. Die akkommodasie is 'n 5 minute stap vanaf supermarke, 'n drankwinkel, 'n laundromat, takeaways, 'n biltongwinkel en 'n 10 minute stap vanaf die hoofstrand, met eetplekke, drinkplekke en snuisterye op die soom van die lieflikste baai in die land. Die enigste liggewig, negatiewe kommentaar is dat daar van vroeg rondom die huis gewerskaf word, wat laat slaap nie regtig moontlik gemaak het nie. Ons sal beslis weer hier aandoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Chantel, dit was heerlik om julle hier te huisves en ek moet jou komplimenteer dat jy 'n pragtige skryfstyl het. Jammer oor die gewerskaf hier so vanaf 08:00. Daar is maar altyd 'n paar werkies wat op die jaard gedoen moet word sodat alles mooi in stand gehou word.

The Yard
Chelsey B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsey B

Rustig. Veilig.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer kom bly. Baie Vriendelik verwelkom. Goeie nag rus ingekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laeeqa T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laeeqa T

Baie aangenaam.

Marunda se vriendelike ontvangs was hoogliks waardeer. Die stilte en rus was net wat ons wou hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Laeeqa, so bly julle het dit hier geniet. Dis presies wat ons vir mense wil bied; 'n hawe van rus!

The Yard
Willem N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N
Enkelreisiger

Vinnig en gemaklik.

Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paleho K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paleho K
Enkelreisiger

Awesome. value for money. clean and friendly.

Hallalujah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Thank you so much Paleho, it was a pleasure having you here!

The Yard
Andre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Enkelreisiger

Ek het heerlik gebly by The Yard!

Ek is 'n vrou wat 'n kursus kom bywoon het in Gordonsbaai-omgewing. The Yard was die perfekte, goedkoop, veilige en naby die bloudamplekkie om te bly en het bygedra tot 'n fantastiese tyd! Ek sal beslis terugkom vir die vriendelike mense en uitstekende gasvryheid! Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Lilo - bly dit het alles vir jou so lekker uitgewerk.

The Yard
Murray A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murray A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent and very friendly.

I would definitely recommend this place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Thank you Murray for staying with us and your lovely review. All the best going forward.

The Yard
Karen D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Pragtige plekkie, gasvrou baie hulpvaardig.

Pragtig met baie inisiatief met die woning en woonstel! Baie lekker gekuier - dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Karen
Dit was baie lekker om julle hier by ons te ontvang.
Wat 'n voorreg dat jy so 'n lekker toertjie saam met jou pragtige moeder kon doen.
Ons hoop om julle binnekort weer hier te sien.

The Yard
Leinadu A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leinadu A
Enkelreisiger

Daar was niks kort nie.

Marinda gaan die ekstra myl om alles vir die gas perfek te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Leinadu.

The Yard
Dirk K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was ontspannend en ek, my vrou en skoonma het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Dit was baie lekker om julle hier te hê. Ons wens julle net die beste met julle nuwe huis hier in Gordonsbaai.

The Yard
Christelle G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf by The Yard was baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly by The Yard. Die eenheid was skoon, netjies en het oor alle nodige geriewe beskik. Hulle het ook moeite gedoen om ons honde-kinders te akkommodeer. Ons sal The Yard definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie dat julle alles so mooi skoon gelos het. Honde-kinders en al. Ons waardeer dit.

The Yard
Christo O - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ongelooflik rustig.

Ons het 'n baie lekker wegbreek gehad en lekker gerus, net wat die siel nodig gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Plesier Christo.

The Yard
Marilou S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilou S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en rustig.

Heerlike plekkie om oor te bly, veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Marilou, ons hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.

The Yard
Karel B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Baie bekostigbaar vir so 'n lekker, rustige, skoon plek. Al die nodige goed is daar vir 'n gerieflike oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Dankie Karel, dit was lekker om julle hier te hê.

The Yard
Hester M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Kon nie vir iets beter vra nie.

Sal definitief in die toekoms weer by The Yard Gordonsbaai tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Hester, dit was heerlik om julle hier te kon hê.

The Yard
Kathleen B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike diens en ervaring.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Kathleen.

The Yard
Wilma B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gerieflike verblyf.

Merinda het ons baie welkom laat voel, die kamer was netjies, skoon en lekker gemaklik. 'n Paar voorstelle van ons kant: 'n Naambord buite sal baie help, waterbottels in die yskas in die kamer sou lekker gewees het en ook 'n radio of TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie vir jou voorstelle Wilma, ons werk hieraan.
Naamborde is al lankal op ons lys, maar omdat ons dit uniek wil hou aan die omgewing, kon ons nog nie finaal besluit wat om te gebruik nie, maar dit is prioriteit vir 2020.
Met die TV het ons 'n beginsel besluit geneem dat ons geen TV's op The Yard gaan inbring nie.
Ons leef al vir 16 jaar sonder dit en wil graag hê ons gaste moet die rustigheid, en die lieflike natuurskoon in ons omgewing beleef. Die stilte help ook vir beter kommunikasie en kwaliteit kuiers, waarvoor ons so min deesdae kans kry.

The Yard
Elzet B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, aangenaam en gerieflik.

The Yard is 'n baie lekker plekkie om net te kom ontspan en tydjie af te vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Elzet, ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

The Yard
Farren M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Farren M
Enkelreisiger

Baie lieflik.

Rustige en oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Farren,
Bly jy kon bietjie wegbreek en sterkte met jou studies vorentoe.

The Yard
Trevor D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Als wat ons wou hê!

Het aan al ons behoeftes voldoen. Marinda was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Trevor, dankbaar dat julle 'n positiewe ervaring by ons gehad het. Hoop om julle gou weer hier te sien.

The Yard
Jamie Lee B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jamie Lee B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies en baie gerieflik.

The shed was glad nie wat ek verwag het nie, maar ons kon dit laat werk dit was stil rustig en privaat net wat ons nodig gehad het die eienaars was vriendelik en het probeer help waar hulle kan en het ons verblyf gerieflik gemaak sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Beste Jamie Lee,

Hoop ons sien julle gou weer en dat Die Cottage hierdie keer vir julle beskikbaar sal wees!

Groete,
Marinda

The Yard
Jackie K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die mooiste plekkie waarin ek nog gebly het.

Dit was ons honeymoon en ons was verras deur Marinda om ons te opgradeer na die Cottage toe met die voetjiebad as 'n geskenk. Die plekkie was so mooi skoon en vintage met bietjie Suidwes daarby. Marinda het uit haar pad gegaan om ons so welkom te laat voel en alles wat sy ekstra gedoen het om alles so mooi spesiaals te maak die beskuit, die sjokolade, o ja, en die Guvas in die yskas met room. Sal beslis weer daar by The Yard gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Baie dankie Jackie. Ek hoop dit gaan nog baie goed met die pas getroudes.

The Yard
Hugo V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Van inteken tot uitteken was 'n plesier. Regte ontspanningsplekkie. Naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Hugo
Dit was heerlik om vir jou en Letitia hier te ontvang. Hoop ons sien julle binnekort weer. Hopelik in die Cottage hierdie keer.

The Yard
Engela M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela M
Gesin met tieners

Gasvry en waarde vir geld.

Kan The Yard sterk aanbeveel, netjiese skoon gerieflike kamers. Eienaars is baie gasvry en behulpsaam en het uit hul pad gegaan om dit vir ons soos 'n tuiste te laat voel. Ons klein hondjie het ook baie lekker gespeel in die ruim erf. Waarde vir geld. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Beste Engela,

Dit was heerlik om julle as gesin met jul oulike Biewer Yorkie by The Yard te ontvang. Ons wil ook dankie sê vir al jul liefde en die pragtige bos blomme!

Vriendelike groete van ons almal by The Yard.

The Yard
Johan G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is goed vir een aand.

Die buite huisie is goed beplan, maar die plafon hoogte van 2,3 m veroorsaak dat die sitkamer en kombuis gedeelte ondraaglik warm word. Die slaapkamer, kombuis, sitkamer, stort, bad (wat nie gebruik mag word nie) en toilet word geskei met gordyne. As jy die toilet gebruik, moet jy die mense wat kuier uit die huis jaag. A.g.v. die weer, was twee van die drie aande nie plesierig om die buitebraai te gebruik nie. Die braai binne die huis wat vir ongure weer bedoel is, was gesluit vir gebruik. A.g.v. die afval yster en bourommel op die werf, was parkering ook baie moeilik. Daar was lugreëling in die slaapkamer. Die warm water stelsel moes elke dag af geskakel word. Ek weet nie hoekom nie, want daar is geen besparing omtrent dit nie. Geen TV was beskikbaar nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine B

Netjies en naby die strand.

Marinda en haar man is baie aangenaam en vriendelik. Hulle hondjie Nina het vinnig maats gemaak met ons hondjie en ons het lekker gebly. Etes buite op die stoep is heerlik. Die strand en oulike winkeltjies is baie naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Charmaine,
Dit was heerlik om vir julle en Diesel by The Yard te kon ontvang. Mag julle baie wysheid en seën op die pad vorentoe geniet.
Ons mis julle al klaar.

The Yard
Maarten E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maarten E
Besigheidsreis

Netjies, skoon, baie stil, waarde vir geld.

My verblyf by The Yard was baie aangenaam. Dit is baie netjies, skoon en die omgewing is baie stil. Dit is waarde vir geld. Goed geleë en naby die strand en Strand. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Maklik om op die snelweg te klim en lughawe toe te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Maarten,
Ons het geniet om jou hier te ontvang. Hoop om jou binnekort weer te sien.

The Yard
Melain F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melain F
Saam met vriende

Uitmuntend toegerus.

Gasvryheid par excellénce! Goed toegerus vir winter- en somer-kuiers. Kaggel, buitebraaplek en vir die gesin is daar 'n skottelgoedwasser en wasmasjien vir lang verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Mylene,
Baie dankie dat julle so goed ingepas het by The Yard. Julle was so stil soos muise en ons waardeer dat julle so mooi na ons plekkie gekyk het.
Vriendelike groete van ons almal by The Yard.

The Yard
Leigh H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A hidden gem!

This place is indeed a hidden gem with tiny unexpected details, which makes this place feel like a home away from home. The kind nature of the hostess Marinda makes check-in feel warm and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Leigh,
Thank you very much for choosing to stay at The Yard. We are grateful that you have enjoyed your stay and hope to see you here again soon.

The Yard
Hanno B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanno B
Gesin met tieners

Heerlik

Baie dankie vir die gasvryheid en die wonderlike verblyf. Dis uniek met die oudhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sus D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, uitstekende verblyf, baie gasvry ontvang.

Ons kan The Yard aanbeveel, dis uitstekende verblyf en baie goed geleë. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Sus,
Dit was heerlik om julle hier by The Yard te ontvang. Dankie vir julle rustigheid en die raad oor die instellings vir die geyser. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

The Yard
Carol S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Dit was rustig en stil. Ek was aangenaam verras. Dit is waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Yard se terugvoer

Hi Carol
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet hier by ons.

The Yard
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9903b8b098379876a81c030dbf2713a9833120e4e93ef68f516d3d6513c8479de565cb852301f26e314c1df147d45f82f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Roos Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.15440612571 18.871575595736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem