+68

Three Birds Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg en dis ideaal vir reisigers wat op soek is na oornagverblyf.

Die gastehuis bied 6 luukse suites, waarvan 1 'n gesinskamer is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die beddens is opgemaak met katoenlinne, donsveer-duvets en hipo-allergeniese kussings.

Elke kamer het lugversorging en 3 van die kamers bied toegang tot die binnehof. Dié drie kamers is ideaal vir gaste met troeteldiere of diegene wat die Karoo-son en -sterre in privaatheid wil geniet. Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra fooi en moet te alle tye aan 'n leiband wees. Diere word nie op die meubels toegelaat nie. Enige skade sal deur gaste verhaal moet word.

Three Birds Country House bied gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leonie E
5.0
Besonders en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang en Mary het vroeg opgestaan om te reël vir hulp met die skuif van my trailer. Die kamer was pragtig...
Sien meer
Des 2025
Louise M
5.0
Awesome stay as always. This is my favourite "stay for the night" place when travelling.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Deon V
5.0
Kuier was aangenaam en regtig waarde vir geld, sal definitief weer. Die Three Birds Country House se verblyfkamera is uitstekend. Die gasvrou is vrien...
Sien meer
Okt 2025
Johandi S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik, rustig en van hoë gehalte. Ons het verskriklik lekker gebly hier. Sal dit vir seker aanbeveel.
Okt 2025
Deon V
5.0
Excellent, will stay again. Awesome stay, staff super supportive, super clean and definitely super value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Three Birds Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOgifIs0m7j9XHOAbEeZ7sd92OhnyeWOIO2dN2FTBhHWmCYESQN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 5 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.412053574348 23.948758291996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang