Three Feathers Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cashandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasies! Ons was baie vriendelik verwelkom. Die naweek daar was baie ontspannend. Die kothuis asook die braai area was goed toegerus. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dereck W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons gee dit 10/10 perfekte plek vir wegbreek. Ons het ons terdee geniet die skoonheid en netheid van die kothuis, ook die rustigheid en veiligheid. Fantasties! Die geriewe is baie netjies ingerig. Ons sal binnekort weer van ons laat hoor en het alreeds aan ons ander familie en vriende vertel oor die onvergeetlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sipokazi T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Relaxed, calm and homely stay away from big city life. The place was stunning, homely and surprisingly warm and perfect for the cold weekend we spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very good value for money and well planned units. Extremely well-kept units and very accommodating with an early arrival. Awesome facilities with a great braai (something we were very happy to find as most other places didn't have).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vera V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustige verblyf, sentraal geleë aan alle noodsaaklikhede. Sal vir seker weer besoek. Ons het baie lekker gebly, dit was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

It was a nice getaway from the world. Our stay was phenomenal. We had complete privacy and the place was beautiful. The pictures on the website don't do the place justice. We are definitely going back there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlik rustig en voel goed. Het sommer dadelik tuis gevoel. Netjies en mooi skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Warm ontvangs & pragtige plek! Ons het baie lekker gebly en alles was gerieflik ingerig, netjies en ek het selfs 'n geskenk ontvang omdat dit my verjaarsdag was. - Baie impressed! - Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great value and very peaceful. Clean, tidy and very neat. It was a pleasure to stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florens T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Very pleasant. We really enjoyed it. There is a great braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Babeta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Oliphantskop Drive, Oliphantskop Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjPGTIe6UACVJV65FUYPlsJTLQz6NBMO2om4pRCl1F1LLFGSvaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3) 76 5 1 5 16 Oliphantskop Drive Oliphantskop Nature Reserve 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.05618 18.060844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang