Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karlien M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig. Ons het baie lekker gebly - dit is stil en rustig - laat jou van die dolle gejaag van die stad vergeet. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en daagliks gevra of ons iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Egte Boere gasvryheid in pragtige stil omgewing. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie, Isabella. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Mario P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Great stay. We had a friendly and warm welcome from Jan, making one feel right at home. The unit is clean, well equipped, and quiet. We were very impressed with the establishment, and the unit was beautiful and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ericka J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Great stay as always. I will highly recommend it. We had a warm welcome. The hosts are wonderful, making you feel right at home. The unit is clean and well equipped. The full DStv is a bonus. Thank you, team Tierra Pequena for a wonderful stay every time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you, Ericka. You are and always will be most welcome. Here we become one big family. See you soon.

Attelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastiese rustige verblyf. Fantastiese verblyf met fantastiese eienaars as gasvrou en gasheer. So pragtige tuin. Moet definitief mobiele aircons in die Stables huis plaas. Ongemaklik warm in die somer in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie bly julle het dit hier so geniet, ten spyte van die 40° hittegolf wat ons so erg geteister het dat selfs die waaiers nie eens wou help nie. Gelukkig het al die ander eenhede darem lugversoring. Ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Santie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Kan die verblyf hoogs aanbeveel. Baie aangename verblyf. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Santie! Bly julle het so bietjie uitgerus!

Elize W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Uiters aangenaam, sal vir seker weer daar bespreek. Dankie Lindi! Beide Jan en Lindi was wonderlike gashere. Daar was elke dag skoon handdoeke, ontbyt graan en jogurt, sap en vars melk asook gefiltreerde water vir die ketel en ook in die yskas. Die stilte, voëllewe, die perde wat verby galop en pragtige Tessa-hond wat elke oggend kom môresê was spesiaal. 'n Ware huis weg van die huis. Pragtige kamers met unieke style.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie, vir die pragtige getuigskrif. Dit doen ons harte goed as ons gaste tuis voel. Sterkte vir julle pad vorentoe en weereens baie geluk met die nuwe kleinding!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Lieflike B&B. Lieflike, stil plekkie. Eenhede was netjies en skoon. Handoeke was voorsien en daar was tot seepies en shower gel in die badkamer. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendarika J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Peaceful. Gasvrou en heer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Brendarika. Bly julle het julle verblyf hier by ons geniet. Julle sal altyd welkom wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R 650 R 488
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erf 59, Vyfhoek, Wynne-straat, Baille Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R488 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang