+129
Selfsorg in Potchefstroom

Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Derisha V
Lang verblyf
5.0
Feb 2026

Enjoyable with the most amazing views. The staff and hostess were incredibly welcoming and accommodative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sakpas, gerieflike verblyf in rustige omgewing. Ons het ons verblyf by Tierra Pequena baie geniet. Ons is hartlik verwelkom deur ons gasvrou wat ons ook met ons vertrek na ons twee dae se verblyf persoonlik afgesien het. Die kamer en badkamer is ruim, silwerskoon en smaakvol gemeubileerd. Die omgewing is rustig en stil. Die ligte ontbyt wat ingesluit is by die prys het baie handig te pas gekom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hi Annamarie. Baie bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Dankie vir die mooi woorde.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Hi Nomsa. Glad you, your husband and the little one enjoyed your stay in The Paddock Cottage, away from the busy city. The tranquility revitalises one's spirit for sure. You must have a wonderful 2026.

Douwleen C
1 nag
4.8
Jan 2026

Dit was vir my ouers en hulle het lekker gerus. My ouers het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Bly jou ouers het dit geniet. Ek wens hulle alle gesondheid toe in die toekoms.

Leilani M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Soos bo. Ja, dit was goed. Stil en rustige opset. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie.

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Kan met geruste hart aanbeveel. Baie lekker gebly, baie skoon, netjies en veilig. Sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie Kobus. Julle sal altyd meer as welkom wees.

Adele J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

'n Lekker plaaswegbreek in die dorp! Stil en rustig, maar naby genoeg aan alles. Dit was baie lekker gewees en baie kindervriendelik. Alles is baie netjies en skoon. Alles wat jy sal nodig kry is beskikbaar (selfs koffie, tee, suiker en melk vir 'n selfsorg eenheid).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Baie dankie. Bly die kleingoed het die Khoi en perde se geniet. Geseende Kersfees vir julle.

Willie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Quiet bushveld vibe with a touch of class. We were upgraded to the Horseman room, which was like a small flat with 2 bedrooms and a kitchen for self-catering. We were treated to a cleaner coming in every day to make beds and wash dishes. This was way beyond our expectation. One afternoon it was raining heavily when we got back; the owner was there with an umbrella to keep my wife dry. These people are true and will help in any way. Thank you, you are exceptional people. Would book there again and again. Quiet, farm-like venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Thank you, Willie, for these kind words. It warms our hearts when guests are so appreciative of our efforts. You will be most welcome again and again. Regards, Lindi.

Wendy M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Lekker en gemaklik. Baie lekker gebly en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Bly julle het dit geniet, Wendy. Alles wat mooi is vir 2026.

Johnnie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Stil omgewing, goed toegeruste eenheid, skoon en netjies. Goed toegerus, ruim genoeg, gerieflik, veilig en lekker stil. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lindi
Tierra Pequena B&B and Equestrian Estate
Dankie. Ek hoop julle het die atletiek en Potchefstroom geniet. Tot 'n volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 59, Vyfhoek, Wynne Street, Baillie Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALtYqzVrYvjgsKiFwPGs9jvWyk39HfClTnWVizfYZ4BP8egDelQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Plot 59, Vyfhoek Wynne Street, Baillie Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.721118723099 27.124381810427
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang