Toeka se Dae
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R710 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Toeka se Dae bied verblyf in Oudtshoorn, die grootste dorp in die Klein-Karoo langs die bekende Kaapse Roete 62. Dit is ideaal vir reisigers wat, op pad na hul bestemming, op soek is na oornagverblyf.
Daar is 2 en suite-slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Albei en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.
Die gemeenskaplike kombuis het verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf en broodrooster, en daar is 'n TV in die sitkamer. Die braaigeriewe word ook gedeel.
Oudtshoorn spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en kan by verskeie plase in die omgewing besigtig word. Ander besienswaardighede sluit die Kangogrotte en die Klein-Karoo-wynroete in. Aktiwiteite sluit perdry, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en tennis.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Madeleine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Gaste dink Toeka se Dae het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Oudtshoorn Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Randstraat 74, Noord, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom