- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus 82, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tranquil Nest skuil tussen inheemse bome aan die rant van die mistige Drakensbergplato met 'n uitsig oor die Sabieriviervallei.
Verblyf is beskikbaar in 7 chalets, 2 luukse tente en daar is slaapplek vir tot 32 gaste. Elke chalet het 'n TV met DStv, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en die chalets word daagliks skoongemaak.
Gaste kan verskeie doendinge soos wildreservate, landskapsritte en opwindende daguitstappies in die area geniet. Sportentoesiaste kan gholf, tennis en rolbal naby die verblyf geniet. Verskeie wildspesies soos sebras en impalas kom kuier gereeld.
Tranquil Nest kan wildritte, oggendritte, sonsondergangritte en voldag-ritte reël en gaste word dan by die lodge opgetel en weer terugbesorg.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Darren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Posbus 82, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Tranquil Nest het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Kiepersol Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 26 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Posbus 82, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom