+95
Lodge in Dinokeng

Roaring Sky Bush Lodge & Safari Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Christel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Amazing time ! We enjoyed our time and are going back again when we have another weekend free. Nice breakaway to have fun and relax over a braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntsako M
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Peaceful. Peacefully, restful, and the people there are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker gerus. Baie lekker gekuier, Bernadette was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Warde vir geld, pragtig en ontspannend. Dit was soo lekker, die plekkie is baie mooi, die kamers is netjies, die diens was puik en die ontbyt die oggend was ongelooflik lekker!!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katelin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

What an amazing place to go away. Went for a quick weekend away. My partner and I decided last minute and it was a real treat! We felt welcomed the moment we got there, until we left. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rus en vrede. Ons bly altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Lekker gebly, dankie Benadette, awesome host en die naggeluide was wonderlik. Die kos was vars en smaaklik, en die ontbyt was die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Ons kon heerlik uitrus. Die huisie is ruim en die restaurant vibe baie relaxed. Lekker gerus. Dit was lieflik stil. Ons het lekker by die restaurant op die perseel en Bernadette was 'n baie gawe gasvrou. Sy het baie mooi na ons gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2025

Waarde vir geld! Ja, baie dankie. Sal Tranquility aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Zonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Welgegacht 130 JR, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNzFlOTIyLThiMGEtNDJhMi04YzE1LWMxN2EwNDdhZDdlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 Farm Welgegacht 130 JR Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.476691613795 28.468164940145

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang