+129
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1286 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gerrit K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit is die moeite werd om daar te oornag. Baie lekker kamer, alles aanwesig, insluitend braai (alhoewel daar nie borde ens. is nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Gerieflik, rustig, vars lug. Baie lekker rustig, skoon geriewe. Geen harde lawaai. Voëltjies maak jou wakker in die oggend. Karoo-atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfect. Pleasant, enjoyed the swimming pool and aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hercules V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Om die rustigheid te geniet na 'n lang rit. Ons slaap menigmaal oor by Travalia, dit is so rustig en veilig. Dit is altyd netjies en die kos is uitstekend. Dit is ook vir ons gerieflik om daar oor te slaap, dan is die volgende dag net 'n plesier om te ry, want dan is jy uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Andre C
1 nag
5.0
Jan 2026

Home away from home! Great place to stay! Well worth it and very enjoyable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good experience with us. We hope to welcome you again soon.

Tinus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld, goed geleë, eenhede ruim en beddens baie goed vir goeie nagrus. Maak gereeld gebruik van Travalia. Diens is goed, kos heerlik en baie rustig en stil. TV was die enigste probleem, kanale wou nie verander nie, het egter nie aangemeld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Kobus F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

N lekker oornag plekkie. Waterdruk is net swak gewees. Baie lekker gebly. Slaap altyd oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Elbie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Clean, beautiful, friendly staff. The room and bathroom were exceptionally clean, with beautiful gardens. The staff were incredibly friendly. Having a great restaurant on the premises was a real bonus — the food was excellent and very convenient. Overall, it was a wonderful experience. I would definitely stay there again and gladly recommend this place to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good experience with us and we hope to welcome you again soon.

Martie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend en baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is uitstekend en fasiliteite is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Martie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Uitstekend en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1286

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1286 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang