Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1259 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie goeie oornag-verblyf. Alles wat mens nodig het vir oornag-verblyf. Skoon en ruim kamer. Gerieflike restaurant vir volledige maaltye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Was baie aangenaam. Uitmuntende diens. Personeel is uiters professioneel, vriendelik, bedagsaam en behulpsaam gewees tydens ons verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venter C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

F-A-N-T-A-S-T-I-E-S-!! Baie lekker gekuier. Fantasties geslaap. Onverbeterlike skaap nek geeet. Dit was ons eerste keer vir oorslaap by Travalia. Ek sal verseker vroegtydig bespreek om teleurstelling te voorkom vir 2026.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gemaklik! Silwerskoon! Vriendelik! Heerlik! Bly elke keer so graag hier oor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies en uitstekende ligging. Baie skoon en netjies met fantastiese ete. Baie goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, vriendelike mense, voel soos familie. Heerlik gebly, skoon en netjies en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Fantasties en gerieflik. Lafenis vir die siel na 'n lang reis. Personeel baie vriendelik en alles baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Karoo gasvryheid uit die boeke uit! Karoo gasvryheid op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina V
1 nag
5.0
Des 2025

Baie dankie vir 'n heerlike rusplek langs die pad! Heerlike plek - rustig en pragtige omgewing. Netjiese en skoon kamer met alles wat nodig is. Baie bedagsame en hulpvaardige personeel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfekte oornag stop. Travalia is altyd 'n wenner, dis soos 'n huis weg van jou huis! Ons oornag altyd by Travalia as ons reis, jy weet altyd wat jy kry. En die etes is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1259

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1259 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang