+129
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1273 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Martie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Uitstekend en baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf is uitstekend en fasiliteite is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekend. Uitstekend en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grieta S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Sal weer kom. Heerlik gebak. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Voor ons aankoms met ons gekontak en ook die spyskaart gestuur sodat ons etes kon bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlike kuier wat ver ry beter maak. Die eenheid was modern, baie netjies en baie gerieflik. Die lugversorger in die kamer was goed aangesien dit baie warm was. Die restaurant is gerieflik met heerlike kos. Swembad klein maar lekker om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oornag oäse na lang dag op die pad. Bly altyd baie lekker. Perfekte oorslaap op ons pad terug van die Wes-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Probeer Travalia. Was ons eerste besoek, maar beslis nie die laaste nie. Als was skoon, netjies en gerieflik en ons het goed gerus met ons oorslaap. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Nou wat ons weet wat die uitleg is, sal ons wel 'n volgende keer 'n ander kamer bespreek met meer ruimte vir 'n bakkie en boswa. Ons kon wel altwee inpas, moes net 'n paar goed afhaal. Die padstal is fantasties vir al jou vleis aankope, hout, ontbyt of middagete of sommer 'n vinnige take-away. Hul roosterkoeke is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacob B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Baie rustig en georganiseerd. Baie lekker gebly, sal vir seker weer gebruik maak van die Gasteplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanette H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Rustige oornag na 'n lang pad. Lekker rustige oase in die Karoo. Eenhede netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian I
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Gr8. Gr8 stay. Food was ok, but does need to be a bit fresher. My pie pastry was soggy. Meat need more sauce.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie goeie waarde vir geld. Travalia is altyd 'n treffer-oornag blyplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1273

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1273 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang