+182
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1363 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Susan P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Veilige, netjiese verblyf en heerlike plaas atmosfeer. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons het die rustige omgewing baie geniet, het bure gehad maar nie geweet van hulle. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom.

Annette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stilhouplek op 'n lang reis was goed. Ons het net een nag oorgebly en dit was heerlik om 'n goeie bord kos na 'n lang reis te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Jacob B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Saligheid. Heerlik, gereelde gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons hoop om u weer te verwelkom.

Helen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Great stay! Convenient stay just off the N1, pet friendly and dinner was brought to our cottage, such good service and convenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good stay with us, and we hope to welcome you again.

Wiek G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was so great. Julle plek is pragtig, daar is nie ander woorde nie, uitsig van eenheid woordloos. Eenheid binne was so mooi en die stort het ek so geniet, beste oorslaapplek ooit wat ek en my vrou beleef het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien u weer.

Anton G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Solid oornagplek. Als soos verwag. Tops vir 'n stopover van Kaap na Bloem!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien u weer.

George C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie rustig, goeie diens. Baie goeie oornag gebly na 'n lang pad en kon lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien u weer.

Sybil S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Die akkommodasie is uit die boonste rakke, ver bo ons verwagtinge. Heerlik en julle sal ons definitief weer sien. Die akkommodasie is uit die boonste rakke gewees. Ek moet wel net op die volgende kommentaar lewer. Die hoender schnitzel was teleurstellend, sou verwag dat dit tuisgemaakte schnitzels is en nie die wat uit pakkies kom. As julle klaargemaakte schnitzels wil opsit, stel ek voor julle kry dan by plek soos Woolworths, eerder as die wat julle tans het. Dit was nie goed op die oog nie. Met dit gesê, was die bobotie en lambshank met groente heerlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly u het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien u weer.

Jaco L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Will definitely visit soon again. Beautiful accommodation and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback, we are glad to hear you had a good experience with us and we hope to welcome you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1363

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 105
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 2 mense 1363 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang