+182
Gastehuis in Drie Susters

Travalia Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1384 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Fantasties! Gerieflik! Luuks. Heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurits V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ruim en gerieflik. Gerieflike, ruim en goed toegeruste oornagplek as jy van die land se suide of noorde af reis. Genoeg plek vir 'n hele gesin. Baie parkeerplek by die wooneenhede, wat af- en oplaai maklik maak. Ook lekker etes beskikbaar op die terrein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Koos R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Aangename omgewing, baie vriendelik ontvang en tuis gevoel. Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Alicia A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie netjies. Baie netjies. Dis mooier as op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Goeie kos, netjiese skoon kamer en rustihe nagrus in 'n stil en veilige omgewing. Bly altyd lekker daar en bespteek altyd deur die webtuiste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons, en ons hoop om u weer te verwelkom.

Marisa V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Rustig fantasties skoon. Kamer was skoon en netjies! Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie goeie oornagplek. Ons het regtig baie lekker gebly. Die feit dat ons daar by hulle iets kon bestel vir aandete het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring by ons gehad en ons hoop om u weer te verwelkom.

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

10/10. Kamer was skoon en netjies sowel as die badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly om te hoor u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Crismari P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Heerlik. Weereens heerlik gebly! Alles is skoon en netjies. Diere vriendelik. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Uitstekende kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly u het 'n goeie ervaring gehad by ons en ons hoop om u weer te verwelkom.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niel
Travalia Guest Farm
Thank you for the feedback. We are glad to hear you had a good stay with us and we hope to welcome you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Niel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1384

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

N1, Three Sisters, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYzZmYjI4LWU4OWQtNGNlMC1iM2EyLTMxYjZhZmMzOGI5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 1384 5 1 5 N1 Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.901315279501 23.048640489578
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang