+58
Selfsorg in Wildernis

Treedom Villas and Vardos

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marinda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantasties! Fantastiese verblyf. Gasheer en gasvrou wonderlik. Perfekte laaste verblyf voor ons huiswaarts keer. 'n Gelukkige 'memory' om ons reis mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Treedom Villas and Vardos
What an amazing, friendly and wonderful couple! Welcome back with open arms any day! Thank you for the love and support. The team.

Zinta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik, pragtig, ervaring-werd. Ons het heerlik gebly. Gasvryheid, mooi groot verwelkomende glimlag, pragtige akkommodasie, omringende natuur, klipgooi van die see af, is wat ons siele weer energie gegee het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zoey D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Absolutely amazing. Relaxing and beautiful. This was perfect! Everything we wanted and needed. The location is amazing with beautiful scenery. Our hosts were absolutely incredible, so accommodating and easy-going. I would definitely go back in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Pragtige, romantiese en unieke verblyf in die Owl Vardo Wagon. Ons het een nag in die Owl Vardo Wagon gebly. Wow, wat 'n ervaring. Die eenheid is pragtig met alles in wat jou verblyf gemaklik maak. Die groot koningsgrootte bed het kwaliteit wit beddegoed gehad, daar was ook 'n waaier wat so bietjie gehelp het met die 33 grade hitte om die eenheid af te koel. Daar was 'n groot stort en die water was gou warm sodat jy lekker kon stort. Daar was seep by die wasbak asook 2 groot wit handdoeke. Daar was 'n mikrogolfoond as jy goed warm wil maak en 'n yskas om jou goed koud te hou. Buite was daar 'n sitarea asook 'n area waar jy kan braai. Daar is ook 'n toe area met 'n bank, tafel en stoele in met fee liggies, wat beskut is as dit reën. Daar het juis 'n lekker reënbui geval om die hitte te breek. Ons het die opsie gekies dat vir ons 'n 2-gang aandete gegee word, die prys was R425 pp, maw R850 vir 2 mense. Sy het vir ons steak op mash en 'n tamatie en komkommer slaai gegee as hoofgereg en 'n warm poeding met vla vir nagereg. Ons het gedink dit was buitensporig duur, ons het ons eie wyn voorsien met ons maaltyd en ons het ons eie koffie in ons eenheid gedrink na die ete. Vir daai prys kan 'n mens in 'n goeie restaurant gaan eet, maar vir die gemak daarvan het ons besluit om dit te betaal. Jy parkeer jou kar bo by die hek en dan help jou met jou bagasie tot by jou Vardo. Daar is 'n styl stukkie om te loop en veral omdat dit gereën het, was dit modderig en glad. Ons het ons verblyf geniet, dit was uniek en baie spesiaal vir ons. As jy na 'n romantiese verblyf soek, is Vardos vir jou. Ek gee 3 sterre vir waarde aangesien die aandete buitensporig duur was teen R850.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Monica B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Iets anders, amazing. Baie lekker, netjies, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Amazing, beautiful and would highly recommend. What an amazing experience there, the owner is really lovely and we felt really welcome. Beautiful and very relaxing, and we will be going there again. Dog friendly and the beach is not far away at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A must stay place. Lovely place, close or in the middle of the Wilderness. But you would be none the wiser. We had a stunning dinner in a beautiful conservatory and the service was second to none. A must stay place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Treedom Villas and Vardos
Thank you for the love and support, darling! We loved having you here and you are always welcome at Treedom. Much love and hugs from all of us. Mwah xx Debs

Jhuanita R
1 nag
5.0
Apr 2024

Beautiful vow renewal and accommodation. We did our ten-year vow renewal at Treedom Villas and Vardos and booked the entire place to stay. We were so impressed with everyone's service and friendliness and couldn't have asked for a better event manager than Debbie. What a great day and night, so beautiful and unique. We loved every minute of it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfect honeymoon experience. We enjoyed the stay very much. It's very cosy and private and well-organised. The atmosphere is relaxing, and the area is absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Magical, we left with hearts filled with so much love and peace. The most loving, welcoming and accommodating hosts. Thank you for a magical experience and memories that will last a lifetime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek

248 Dune Mole Street, Langvlei Dunes, Wilderness, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bf1f43dc496a5e60ba5b7fae963e8ba3089681172d836369d0fed1e8a0f37315e4d150f27e432460a996ab9a730787a1ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 248 Dune Mole Street Langvlei Dunes 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.996546165706 22.653123122617
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang