Tshwene Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Wildreservaat, Tshwene Lodge, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R13 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie romantiese boomtop-wegbreekplek is in Welgevonden Wildreservaat. Dit is net 3 ure vanaf Johannesburg. Dié lodge bied 'n intieme toevlugsoord vir paartjies in die salige afsondering van die Afrika-bos.
Die pragtige suites bied hoë plafonne van oop grasdak en vloer-tot-plafon glas. Elke suite voel oop en ruim en trek jou oog na die boeiende uitsig oor die boomtoppe en Welgevonden se lowerryke heuwels en valleie daaragter.
Hierdie wêreldklas privaat reservaat is op 36 000 hektaar van oop grasvelde, rotsagtige plato's en digte bosvelde wat 'n florerende habitat bied vir die plaaslike wild, insluitend die Groot 5. Wildkyk hier is onvergeetlik en vol aksie, gelei deur 'n ervare span veldwagters, van wie baie Welgevonden vir die grootste deel van sy 30 jaar bestaan deurkruis.
Die reservaat se status as 'n malariavrye bestemming en die feit dat dit maklik bereikbaar is vanaf Johannesburg maak dit die perfekte ligging vir 'n wegbreek uit die stad omring deur die skoonheid en rustigheid van die ongerepte wildernis.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Rare Earth Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 3
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Welgevonden Wildreservaat, Tshwene Lodge, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien meer verblyf in Welgevonden Game Reserve Vaalwater Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Welgevonden Wildreservaat, Tshwene Lodge, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Geen kinders onder 10