Tuna 302 @ La Mer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 word voor inklok vereis. Sleutels sal eers oorhandig word sodra die deposito ontvang is. Die deposito sal ten volle terugbetaal word na die verblyf, mits geen skade gevind word nie.
Gaste word versoek om hul eie bad- en swemhanddoeke saam te bring, aangesien geen voorsien word nie.
Parkering word slegs in die aangewese parkeerareas toegelaat.
Vullissakke word voorsien en moet gebruik word om afval in die aangewese vulliskamer te verwyder. Slegs die voorsiene sakke moet gebruik word.
Gaste word versoek om enige seesand af te spoel met behulp van die buitestorte voordat hulle die woonstel binnegaan.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang